Afrikanerbond beoog verbetering vir Suid-Afrika

Die bestuur het die pas afgelope naweek ontmoet vir samesprekings oor die organisasie se toekoms.

In ‘n verklaring oor die besluite wat geneem is, het die AB gesê dat hulle wil werk om die land vir alle Suid-Afrikaners te verbeter, Lees verder

Ho?rskool Ermelo mag in Afrikaans voortgaan

Die onderwysdepartement het twee weke na die aanvang van die skooljaar 113 leerlinge by die skool ingeskryf en daarop aangedring dat hulle in Engels onderrig word. Die departement het ook die beheerliggaam “onbevoeg” om verder die skool se taalbeleid te Lees verder

Vrystaatse boere beskuldig Xingwana van haatspraak

Bloemfontein – Komende na TLU-SA en Agri-SA, het die Vrystaatse Landbou-unie die ANC-minister van landbou, Lulu Xingwana, van haatspraak beskuldig weens haar aantygings oor die mishandeling van plaaswerkers en wydverspreide onmenslike, onwettige uitsettings in die bedryf.

“Sy beskuldig ons van Lees verder

Voormalige RAU: slegs 2 uit 31 raadslede nog Afrikaners

Die RAU is in die vroeë sewentigerjare opgerig om in die vraag na tersiêre onderrig in Afrikaans aan die Rand te voorsien. Geldinsamelingsveldtogte is regoor die land, maar veral in Johannesburg, asook die Oos- en Wesrand deur Afrikaners gehou om Lees verder

Ek skiet jou soos ‘n hond dood, oom!

Op Nylstroom waar die egpaar Bogaards gearresteer is omdat hulle na bewering die twee voortvlugtiges op hul plaas laat kampeer het, het ‘n blanke taakmaglid aan ‘n bejaarde buurman van die Bogaardse gesê, “Oom, as jy deur dié hek gaan, … Lees verder

ANC se landsbestuur stort in duie – HNP

Hier volg sy volledige verklaring: "Die Koeberg kragsentrale in Kaapstad het vir die tweede keer in ‘n betreklike kort tydperk gesorg dat die land in ‘n elektriese krisis sit.  Bronne in die kragsentrale berig dat daar ‘n ontploffing was wat Lees verder