‘Dis nie verkeerd om grond te nasionaliseer nie’

Image'n Senior advokaat, Patric Mtshaulane, wat vir die staat optree teen 'n Vrystaatse boer, het gister in die Pretoriase Hooggeregshof gesê dat dit nie verkeerd was om grond te nasionaliseer soos in Zimbabwe gebeur het nie.

Mnr. Crawford von Abo … Lees verder

22 Sterf in Mosambiek-tronke

ImageOngeveer 22 gevangenes is die afgelope vier maande in Mosambiek oorlede, meeste van hulle weens ‘n tekort aan mediese hulp. Mosambiek se staatsbeheerde koerant berig dat Francisco Mathe, bestuurder van die Tjimoio-gevangenis in die Manica-provinsie, sê meeste van die oorledenes Lees verder

Mpofu geskors nadat hy Zikalala skors

Image
Dali Mpofu

Dali Mpofu, hoof van die SAUK, is geskors met onmiddellike ingang. Mpofu is 'n Zuma-ondersteuner. Die aankondiging kom 'n dag nadat Mpofu Snuki Zikalala, die nuushoof, geskors het.

Die Raad sê dat beweringe teen die Uitvoerende hoof sluit

Lees verder

Suid-Afrika voer krag uit!

Elektrisiteitsuitvoere het met soveel as 6,1 persent gestyg in 'n jaar-op-jaar vergelyking, terwyl elektrisiteitsvoorsiening na die nege provinsies met 1,7 persent gedaal het volgens Statistiek Suid-Afrika.

Hoofekonoom Mike Schussler van T-sec het gister in Business Report verklaar dat Suid-Afrikaners ook … Lees verder

‘Grondhervorming kan tot voedseltekorte lei’

“Dit alles geskied te midde van ʼn globale styging in voedsel- en kommoditeitepryse. Suid-Afrika loop nie net belangrike nuwe geleenthede mis nie, maar die land is ook besig om sy eie mededingendheid en vermoë op landbougebied te ondermyn,” lui Bernstein Lees verder

Landbou-ho? aan moord skuldig

Sonkosi is 'n direkteur in die Landboudepartement. Nada thy sy vrou doodgemaak het, het hy op die telefoon gespog dat Pumla nie meer met ons is nie en daaroor gelag.

Waarnemende regter Tholi Vilakazi het Sonkosi skuldig bevind en nie … Lees verder

Aluminium is gesteel van Mbeki se woning

Die kontrakteur het intussen sy personeel van die Bryntirionlandgoed waar die huis geleë is, verwyder omdat hulle onveilig gevoel het en dat hulle voorraad en toerusting dalk gesteel kon word.

Hoewel daar 'n polisiekantoor op die perseel is, is die … Lees verder

Rowers beroof bank in Winburg

'n Polisiewoordvoerder, sersant Mmako Mophiring, sê die drie mans het teen 9.30 by die tak ingestorm en 'n vroulike werknemer gedwing om 'n onbekende bedrag geld aan hulle te oorhandig waarna hulle gevlug het.

Mophiring het voorts verklaar dat die … Lees verder

Gevaarlike bende ontsnap uit hof

'n Hofbeampte het die toneel "soos iets uit Rambo of James Bond beskryf toe die mans oor die beskuldigdebank gespring het. Voordat hy uit die hof gehardloop het, het een van die aangeklaagdes die ondersoekbeampte met sy losgemaakte voetboeie oor

Rentekoerse, erfbelasting dwing huiseienaars om te verkoop

Dis veral in kusgebiede soos Mosselbaai en Jeffreysbaai waar die verskynsel merkbaar is.

Eiendomme wat die ergste geraak word deur stagnante pryse of selfs prysdalings is dié tussen R500 000 en R15 miljoen.

Sommige eienaars wat verlede jaar hul huise … Lees verder

Myne eis 10% meer lewens

Die departement van Mineraal- en Energiesake sal ook 'n ondersoek loods na die kabel wat skynbaar gebreek het in die oggend. Die nege werkers het meer as 50m ver in die skag geval.

Suid-Afrika teken van die hoogste aantal mynbousterftes

Inkomstediens se man kan Selebi vervang

Gordhan word ook skynbaar oorweeg as die volgende minister van Veiligheid en Sekuriteit in 'n Zumakabinet.

Gerugte het verlede Desember begin toe die sakemagnaat Johann Rupert die man wat die inkomstediens in 'n geoliede organisasie omskep het, voorgestel het.

Gordhan … Lees verder