Polisie in Alexandra ontplooi

Twee van die drie mense wat die lewe gelaat het sedert Sondag, is ook Suid-Afrikaans.

'n Totaal van 39 mense is gister in die Johannesburgse lokasie in hegtenis geneem.

Kriminele het intussen die situasie uitgebuit en plundery kom voor.

Die

Lees verder

Ses gearresteer by ANC-konferensie

Die polisie het van rubberkoeëls gebruik gemaak om hulle uiteen te jaag. Mbeki se volgelinge is in die meerderheid by die konferensie en Zuma-ondersteuners glo dit is 'n manier om hulle daarvan te weerhou om deel te neem.

Die mense … Lees verder

Die einde van ‘n bus-era

Die Milwaukee Skoolraad het verlede week besluit om die getal busse drasties te verminder omdat hulle die $57 miljoen wat daarop bestee word as 'n vermorsing op 'n mislukte beleid beskou.

'n Lid van die Skoolraad en onderwysspesialis sê dat

SOO-verslag s? Zim is op Suid-Afrika se drumpel

Voorts beweer die verslag dat swart kommersiële boere wat vooruit boer ook met grondeise worstel, wat suksesvolle swartmense ontmagtig. Ten minste 50% van gondhervormingsprojekte word as totale mislukkings beskryf in die verslag.

Sloering met oordragte en gebrekkige ondersteuning van opkomende

Zille eis Mbeki se bedanking

Verder is Zille insgelyks gekant teen 'n toekomstige president Jacob Zuma. Volgens haar het Zuma en sy vennote reeds hul minagting vir die grondwet getoon.

Die DA eis dat die nasionale vergadering ontbind en dat daar 'n nuwe verkiesing gehou … Lees verder

Skare val buitelanders aan in Alexandra

Hierdie voorval volg op ander soortgelyke aanvalle wat 'n maand gelede op buitelanders in lokasies in die Pretoria-omgewing plaasgevind het.

Konstabel Neria Malefetse, 'n woordvoerder van die polisie, sê dat die aanval plaasgevind het weens die misdaadbedrywighede in die lokasie … Lees verder

Minister s? daar is geen verband in SABC-geskil

Sy het voorheen belowe dat die regering nie sal inmeng in die geskil tussen die SAUK-raad en sy uitvoerende bestuur nie.

Die minister het aangedui dat sy egter nog geen terugvoering van Mpofu ontvang het om haar siening meer gebalanseerd

Skerpioene wil Zuma vernietig, s? MK

Mnr. Kebby Maphotsoe, die MKVV se nasionale voorsitter, het Saterdag by dié assosiasie se konferensie in Gauteng gesê die Skerpioene is die tande van ‘n teen-rewolusionêre beweging in Suid-Afrika en dat hulle vol gif is.

Hy verduidelik dat misdadigers soos

SA graankrisis neem toe

Volgens die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens het graanproduksie vanaf 2,5 miljoen ton in 1997, tot 1,8 miljoen verlede jaar gedaal.

Mnr. Nico Hawkins, bestuurder van Graan Suid-Afrika (GSA) se nywerheidsdienste, sê die regering het in die 1990’s begin wegbeweeg van ‘n selfonderhoudende … Lees verder

Wiskunde en wetenskap te moeilik, s? SA leerlinge

Die bevindinge is gister gepubliseer om saam te val met Wiskunde- en Wetenskapweek wat vandag begin en tot 17 Mei sal aanhou.

Terwyl Suid-Afrika se swak prestasie op dié gebied gewoonlik aan swak opgeleide onderwysers toegeskryf word, weet leerlinge van

Mbeki op nog ‘n Zim-safari

Onlangs het Suid-Afrika, Sjina en Rusland sterker optrede deur Westerse lede van die VN se Veiligheidsraad teen Zimbabwe teengestaan.

Zimbabwiërs het op 29 Maart gestem, maar die uitslag van die presidensiële verkiesing is eers vyf weke later deur die Zimbabwiese … Lees verder

Suid-Afrikaners toenemend bang vir misdaad

Volgens haar is inbrake en diefstal die twee mees algemene misdaadvorme waaroor Suid-Afrikaners klagtes ingedien het.

Die nasionale slagofferopname wat van Oktober tot November verleder jaar gevoer is, het getoon dat 81% van mense inbraakgevalle aan die polisie aangemeld het, Lees verder

Wapens is nie in Luanda afgelaai nie

Die twee federasies is ingelig oor die stand van sake deur die vakunies in Angola.

Vakunies, met die Hawewerkersvakbond inbegrepe, het die skip met arendsoë dopgehou.

Die ITF het belowe om die posisie van die vaartuig deurentyd te volg.погружной Lees verder