“Die toenemende gebruik van lugreëling, tesame met ’n algemene toename in aanvraag, is besig om die somerelektrisiteitsverbruikpatroon in Suid-Afrika te verander,” het die maatskappy in ’n verklaring gesê.
Eskom het huisgesinne gemaan om die looptyd van swembadpompe te verminder en … Lees verder

Die RAU is in die vroeë sewentigerjare opgerig om in die vraag na tersiêre onderrig in Afrikaans aan die Rand te voorsien. Geldinsamelingsveldtogte is regoor die land, maar veral in Johannesburg, asook die Oos- en Wesrand deur Afrikaners gehou om … Lees verder

Oliver Reginald Tambo het Suid-Afrika in die sestigerjare verlaat en as ‘n ryk man teruggekeer, terwyl hy sy lewe lank in die ANC se diens was. Die Tambo-kinders, waaronder Dali Tambo wat in die luuksebuurt Saxonwold in Johannesburg woon, beskik … Lees verder

Een van die vier groot Suid-Afrikaanse banke, Eerste Nasionaal, gaan binnekort druk op Mbeki plaas om sy siening oor misdaad te verander. Volgens die bank gaan hy van dié naweek af met ‘n groot anti-misdaadveldtog in die media begin om … Lees verder
Mti is ook anti-Afrikaans. In 2001 is studente van die DKD se Zonderwater-opleidingskollege met die dood gedreig deur amptenare van die departement omdat hulle hul eksamens in Afrikaans wou aflê. Mti het die gedrag van sy amptenare verdedig.
… Lees verder

Dosyne betogers wat agter balaklawas of bandanas geskuil het, het hom hardhandig by die saal uitgesmyt en eksemplare van sy tydskrif American Renaissance opgeskeur. Van die geskeurde tydskrifte is opgeskeur en op een stadium na sy kop geslinger. Die f-woord … Lees verder

Die ANC-sakeman, Saki Macozoma, het die moord beskryf as “’n voorbeeld van die tipe misdadigheid wat so algemeen in ons samelewing is”.
“Dis ‘n groot verlies. Hy het die waardigheid van die Zoeloevolk en hul geskiedenis herstel, en het mense … Lees verder

Volgens berigte verlede jaar sou Jordan voor einde Januarie die besluit of die stad se naam gewysig gaan word, aldan nie, bekend maak. Maar laatmiddag op Vrydag 26 Januarie het Jordan by die Kaapstadse lughawe teenoor my ontken dat hy … Lees verder

Op Nylstroom waar die egpaar Bogaards gearresteer is omdat hulle na bewering die twee voortvlugtiges op hul plaas laat kampeer het, het ‘n blanke taakmaglid aan ‘n bejaarde buurman van die Bogaardse gesê, “Oom, as jy deur dié hek gaan, … Lees verder

Hier volg sy volledige verklaring: "Die Koeberg kragsentrale in Kaapstad het vir die tweede keer in ‘n betreklike kort tydperk gesorg dat die land in ‘n elektriese krisis sit. Bronne in die kragsentrale berig dat daar ‘n ontploffing was wat … Lees verder

Eskom is besig om alle voorafbeplande noodmaatreëls in werking te stel. Dit sal egter nie genoeg wees om die elektrisiteitstekort vir vandag en moontlik die volgende week te oorkom nie.
Volgens Maroga is die nasionale verspreidingsnetwerk wel stabiel, maar die … Lees verder