Zuma waarskynlik in Natal genomineer

Die ANC se provinsiale sekretaris, Senzo Mchunu, het gister gereageer op ’n City Press-berig verlede Sondag dat sekere lede van die provinsiale bestuurskomitee Zuma se ondersteuners uitgedaag het om te bewys dat provinsiale strukture reeds in Januarie 2005 hul steun Lees verder

Dept. van kuns en kultuur dreig oor De la Rey

“Dit sal verskriklik jammer wees as ‘n handvol misleide individue hoop om ‘n onskuldige liedjie te gebruik as ‘n vertrekpunt vir verraad”, lui die verklaring.
 
Met verwysing na die Boeremag waarsku die departement dat diegene wat hulleself met verraad Lees verder

Mbeki oor misdaad gelooi

Die Kaapse PSG-groep het ’n ope brief gepubliseer waarin Mbeki gevra word “om ons te wys dat jy omgee.” Verder lui die advertensie soos volg: “Ons kan slegs ’n bydrae maak in ’n stabiele Suid-Afrika.”

Mbeki berei tans sy toespraak Lees verder

Frankryk en Ivoorkus steeds haaks

Op 5 Februarie 2007 het verteenwoordigers van Gbagbo en die rebelle in Ouagadougou, Burkina Faso se hoofstad, ontmoet.

Volgens Brigitte Girardin, die Franse minister verantwoordelik vir samewerking met Afrika, is daar tans nog 3 500 Franse soldate in die Ivoorkus Lees verder

Afrikanerbond beoog verbetering vir Suid-Afrika

Die bestuur het die pas afgelope naweek ontmoet vir samesprekings oor die organisasie se toekoms.

In ‘n verklaring oor die besluite wat geneem is, het die AB gesê dat hulle wil werk om die land vir alle Suid-Afrikaners te verbeter, Lees verder

ENB skrik vir Charles Nqakula

Die hele veldtog is toe afgelas en 2,8 miljoen posgeldbetaalde briewe wat in Sondagkoerante versprei sou word, moes vernietig word. TV-advertensies wat geskuduleer was, is insgelyks gekanselleer. Die HUB van Eerste Nasionaal, mnr. Paul Harris, wou nie kommentaar lewer oor Lees verder

Blanke boere in Zimbabwe gearresteer?

Die Mugabe-bewind het sy blanke boere tot vandag gegee om hul plase te verlaat of vervolg te word.

Verlede maand het die Zimbabwiese regering boere met oeste op die land uitstel gegee om eers te oes, maar volgens die GL Lees verder

‘Beeld’ ken nie hoofstede – Mbeki

Die ANC-president, Thabo Mbeki, het gister in sy weeklikse nuusbrief op ANC Today teen die "Afro-pessimistiese" media uitgevaar en onder andere die Afrikaanse dagblad Beeld daarvan beskuldig dat hy Afrika-hoofstede met mekaar verwar.

банная печь каминпрокурор Фильчаков

Lees verder

Ho?rskool Ermelo mag in Afrikaans voortgaan

Die onderwysdepartement het twee weke na die aanvang van die skooljaar 113 leerlinge by die skool ingeskryf en daarop aangedring dat hulle in Engels onderrig word. Die departement het ook die beheerliggaam “onbevoeg” om verder die skool se taalbeleid te Lees verder

Vrystaatse boere beskuldig Xingwana van haatspraak

Bloemfontein – Komende na TLU-SA en Agri-SA, het die Vrystaatse Landbou-unie die ANC-minister van landbou, Lulu Xingwana, van haatspraak beskuldig weens haar aantygings oor die mishandeling van plaaswerkers en wydverspreide onmenslike, onwettige uitsettings in die bedryf.

“Sy beskuldig ons van Lees verder

Gebruik minder elektrisiteit – Eskom

“Die toenemende gebruik van lugreëling, tesame met ’n algemene toename in aanvraag, is besig om die somerelektrisiteitsverbruikpatroon in Suid-Afrika te verander,” het die maatskappy in ’n verklaring gesê.

Eskom het huisgesinne gemaan om die looptyd van swembadpompe te verminder en Lees verder

Voormalige RAU: slegs 2 uit 31 raadslede nog Afrikaners

Die RAU is in die vroeë sewentigerjare opgerig om in die vraag na tersiêre onderrig in Afrikaans aan die Rand te voorsien. Geldinsamelingsveldtogte is regoor die land, maar veral in Johannesburg, asook die Oos- en Wesrand deur Afrikaners gehou om Lees verder

Van waar die Tambo-miljoene?

Oliver Reginald Tambo het Suid-Afrika in die sestigerjare verlaat en as ‘n ryk man teruggekeer, terwyl hy sy lewe lank in die ANC se diens was. Die Tambo-kinders, waaronder Dali Tambo wat in die luuksebuurt Saxonwold in Johannesburg woon, beskik Lees verder

Misdaad: ENB plaas druk op Mbeki

Image

Een van die vier groot Suid-Afrikaanse banke, Eerste Nasionaal, gaan binnekort druk op Mbeki plaas om sy siening oor misdaad te verander. Volgens die bank gaan hy van dié naweek af met ‘n groot anti-misdaadveldtog in die media begin om … Lees verder