Gehoorsaamheid sal misdaad verminder

Ons moet in briewe aan die regering soos wat nou gebeur het met die misdaadsituasie voor die "State of the Nation"-toespraak, nie net vir Mbeki vertel hoe vrot dit gaan nie, maar ons moet hom vertel hoe ons agter hom

Lees verder

Mbeki druk ‘n mes in publiek se gesig

Al wat Mbeki kon aanbied, was beloftes dat nog 30 000 polisiemanne oor die volgende drie jaar aangestel gaan word om hul geledere op 180 000 te staan te bring. Gegewe die korrupsie, onbekwaamheid en misdaadgeneigdheid (25% van alle polisiemanne Lees verder

15 000 wit polisiemanne moet waai

Die inhoud van die verslag is glo deur Jackie Selebi goedgekeur. Gegewe die huidige misdaadgolf wat oor Suid-Afrika spoel, is dit weereens ’n duidelike teken van die absurde rassebeleid wat die ANK volg. Daar is absoluut geen logika daarin om … Lees verder

Fort Hare weier om sy naam te verander

Die naam van die universiteit verwys na ‘n Britse soldaat van koloniale tye, ene Generaal Hare. Die universiteit het die versoek egter van die hand gewys en sal die naam Fort Hare behou, ten spyte van die presedente wat elders met Lees verder

Kommunikasie maak weerbaar

1) Spoed. Om vinnig en doeltreffend te kan kommunikeer is van kardinale belang. Kommunikasie moet uiters vinnig kan geskied want in situasies van nood is tyd krities en ons praat van sekondes nie minute nie.
2) Effektiwiteit. Om met die … Lees verder

Misdaad is nie ‘n natuurverskynsel nie

Om oor misdaad te dink in terme van metafore dien geen doel en misdaad moet gesien word as die gevolg van menslike aksie. Die enigste oplossing is dus om of daardie mens wat jy glo ʼn misdadiger is tydelik of

Buiteland toe!

Die ANC-hiërargie se ideologiese denke is destyds deur hul Marxistiese leermeesters in veral Rusland en Oos-Duitsland gevorm. Hulle het nog nooit afgesien van die uitgediende denke en metodes wat hulle in Moskou en Leipzig aangeleer het nie.

Die revolusie wat die diktatuur van die proletariaat

Nasiebou: die verlies van ‘n volk

Lees asseblief die brief tot op die einde en as jy saamstem met wat ek te sê het, stuur dit aan sodat ons as ’n volk kan aanbeweeg!

In Rapport lees ek vir die eerste keer Lets Pretorius se naam

Mense moet hulleself weerbaar maak

Dit is 'n gewapende stryd, al het ons dit nie gekies nie; dit help nie ons beveg vuur met swart strikkies nie.

Terloops, het julle gesien dat die DA oopgelvlek het dat 'n klomp vuurwapens wat die wetsgehoorsame inwoners van die land goedsmoeds by polisiestasies Lees verder

Misdaad is vrug van transformasie

Die probleem is sonder twyfel die vrugte wat gepluk word van die transformasie in die SA Polisie!!  Alle goeie blanke polisielede het reeds die mag verlaat of gee in elk geval nie meer om nie, omrede hulle nie bevorder kan word

SA se lae-intensiteitsoorlog teen homself

Dit is eintlik nie die moeite werd om meer hier te woon nie aangesien ons in ons eie tronke woon. Weg is die dae van teaters, museums, parke, ens. besoek.

Die regering is ongehoorsaam en ignoreer pleidooie van sy burgers.

Misdaad: wat is die oplossing?

Suid-Afrika word tans geteister deur die ergste geweld sedert 1900 toe die Britse leër voor die voet plase, dorpe en kerke afgebrand het. Hulle noem dit "misdaad". Maar wat is die oplossing? Lug u mening in ‘n brief aan briewe@praag.org … Lees verder

Hoe voel Anton Goosen nou?

‘n Aantal jare gelede het hy en Lukas Maree ‘n liedjie geskryf vir hul groep Die Kommissie van Ondersoek met die titel "Die Winde van Verandering". Hier volg die lirieke:

Moenie omkyk nie, moenie terugkyk nie
Moenie bang wees nie,

Bogaardse: Waar is mev. Suzman nou?

Klink dit dalk bekend? Hulle mag ook nie besoek by hul selle ontvang nie. Dit gaan hier nie om hulp aan gemeenregtelike verdagtes soos Tony Yengeni of Robert McBride wat as’t ware amptelik verleen word nie, maar om bystand aan Lees verder