SA swartes betaal R715 miljoen vir reguit hare

Maar die grootste mark ter wêreld bestaan in die VSA met sy swart minderheid wat tans op 38,5 miljoen te staan kom en voortdurend deur immigrasie vanuit Afrika en die Karibbiese eilande aangevul word.

Swart Amerikaanse vroue bestee volgens wetenskaplike … Lees verder

Mbeki se soveelste vredespoging in Afrika

Sammani al-Wassila, minister van Buitelandse Sake van Soedan, het egter Suid-Afrikaanse druk afgewys. Mbeki se raadgewers het origens aangedui dat sy verblyf hoofsaaklik  ’n besoek aan die suide van die land sal wees waar die Abuja-vredesooreenkoms in 2005 gesluit is. … Lees verder

Zim staan laaste in ekonomiese klas

Zimbabwe se inflasiekoers is nou die hoogste ter wêreld op 1 730 persent en die Internasionale Monetêre Fonds voorspel dat dit tot 4 000 persent teen die einde van die jaar gaan styg. Vier uit vyf mense is werkloos en

Lees verder

500 miljoen dollar en geen demokrasie

Volgens diplomatieke bronne heers daar ongelukkigheid binne sekere kringe in die regering self oor die besluit om hom te laat gaan ondanks die immuniteit wat hy as senator teen vervolging geniet. Bemba het die versekering gegee dat hy aan “geen Lees verder

Britse sokkerboewe in Rome (videogreep)

no deposit

Lees verder

no deposit

Lees verder

VSA wil Mugabe afsit

Eric Bost, huidige VSA-gesant in SA, het voorheen sy teleurstelling uitgespreek met die “gebrek aan aksie” uit Afrika om Mugabe se termyn tot ’n einde te dwing. Die VSA se verteenwoordiger In Harare het al by verskeie geleenthede kommentaar gelewer Lees verder

Iran gee geld vir Zimbabwiese propagandastasie

Nadat Ian Smith in 1970 as verkiesingsoorwinnaar uit die Gemenebes gestap het, ’n republiek uitgeroep en sodoende die laaste band met die Britse kroon verbreek het, het die Britte wat vroeër by monde van Harold Wilson verklaar het dat Brittanje Lees verder

Iran moet ook Fransman vrylaat

Die navorser se paspoort is gekonfiskeer en hy bly tans by sy Iranese vrou se familie in Teheran. Hy is ook gelas om nie die stad te verlaat nie. Tydens sy inhegtenisname was hy besig om ’n Soennitiese straatoptog te Lees verder

Videogreep oor Zuma-braaivleis

насосы и насосное оборудование

Lees verder

насосы и насосное оборудование

Lees verder

Afrikaners nie meer welkom by letterkundemuseum?

‘n Paar vertrekke is reeds daar­voor ingerig. Daar is ook nou ‘n bord by die hek aangebring om te sê dat hier ‘n Sotho-museum vir die Sotho’s se taal en kultuur op die been gebring word.

Van die personeellede is Lees verder

Europa oortref VSA in beurswaarde

Die styging van die euro teen die dollar, asook die groei van Oos-Europese markte soos Rusland en die groter prestasie van maatskappye in Europa sover dit winsgewendheid betref, het hierdie dekadelange gaping met die VSA laat verdwyn. Ian Hernett van Lees verder

Hoetoe-rebelle verhoog aanvalle in die Kongo

Inwoners van daardie gebiede, waar die DRK-militêre magte voorheen ontplooi is, het AFP per telefoon vertel dat die aanvalle vandeesweek voortgegaan het.

“Ons vra die owerhede om die militêre teenwoordigheid in daardie sones te versterk waar massamoorde en ontvoerings oor Lees verder

Fidelity-geldwa in Norwood beroof

“Nog ’n gewapende groep het uit ’n BMW geklim, het ook begin skiet en het kontanthouers uit die geldwa geneem.”

Die bende het daarna in twee bakkies gevlug en hulle twee voertuie op die toneel gelos.

“Maar vier van hulle Lees verder

Derde Centurion-rower sterf

“Lede van die nasionale intervensie-eenheid en spesiale taakmag het ’n wit Mercedes-Benz raakgesien wat as jaagmotor gebruik is, maar toe hulle naderkom het die bende losgebrand terwyl hulle wegry,” het kaptein Dennis Adriao, nasionale segsman van die polisie, gesê.

’n … Lees verder