Herrie se kerrie: Ons spreek in tale

Herrie het ‘n stalletjie op die boeremark. Eintlik, so kla baie, het dit deesdae bitter min met “boer” te make want by verre die meeste stalletjies het niks meer met landbou te make nie.

Mettertyd het baie Nigeriërs, Sjinese, Pakistani’s … Lees verder

Herrie se kerrie: Beste van 2009

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer Herrie die name bekend maak van mense wat vir besondere eerbewyse vir hul bydraes in 2009 genomineer is.

Soos gebruiklik begin Herrie by die Poskar (Politieke Oskar) –nominasies.

Heel bo-an die … Lees verder

Ons blaps so lekker want ons gaps so lekker

Die huidige regering het nie korrupsie uitgevind nie. Nog nooit nie.

Net vervolmaak. Die minister in die presidensie verantwoordelik vir prestasiemonitering en evaluering, Collins Chabane, gebruik deesdae sy amptelike kredietkaart vir persoonlike uitgawes.

Nee, dis nie Herrie wat so sê … Lees verder

Nuwe Afrikaanse webportaal

Leoni Benghiat, het ’n unieke webportaal, SA Vryskutskrywer, bekendgestel waarby gevestigde én aspirantskrywers, asook enigiemand wat van skrywersdienste gebruik wil maak, sal baat vind.

Met 25 jaar joernalistieke ondervinding in die koerant- en tydskrifbedryf – waarvan 16 jaar as … Lees verder

Ek het sommer net gewonder…

Tydskrifprogramme op televisie is my gunsteling – daar kry mens mos sommer so bietjie van alles en nog wat. Om in ons geliefde taal, Afrikaans, ook nog te kan "kyk" moet gekoester word, want van oral klink die basuin vir

Lees verder

‘n Uitsonderlike vrouegalery

Hierdie uitstalling is beslis ʼn besoek, in die geestesoog, werd. Die tema daarvan is politieke gevangenskap. Elke vrou het hier haar eie unieke voorstelling. Daar is egter ook verskeie kombinasies van die uitbeeldings – verweef as goeie hoedanig-ede en verweer … Lees verder

Die Zimdollar is dood, lank leef die Zimdollar!

Die Zimbabwedollar is amptelik dood. Dit is van kant gemaak in die hoop dat die wêreldrekordinflasie van miljarde persentasiepunte in Zimbabwe gekeer kan word en Zimbabwe het dit met die VS-dollar en SA rand vervang.

Maar die rol van die

Meimaand en die Boeremagsaak

Die saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.

Wat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag

Die graadeentjie frons, maar dan onthou sy skielik – ons het haar al vertel. 

"Nou wat de 'heck' het hy gemaak," frons sy. "Hoekom is hy in die tronk?"

"Dit kan jy weer vra!… Wat de 'heck'? Hul noem dit

Spook en Maraai se dinge

Niemand wou die wollerige brakkie hê nie, toe sy ma se mense opregte foksterriërs geadverteer het, en Spokie het as 'n pasella saamgekom toe ons sy sussie gekoop het. Hy is die lief-dierbaarheid vanself en die beste geselsgenoot wat mens

Jaco en Jacomien

Die eerste poging om nes te maak was op die geyser wat buite die huis is, maar dit het nie lekker gewerk nie want die takkies wat hulle met moeite aangevlieg het – een-een op 'n slag – het van