Geen getuienis dat Iran kernwapens nastreef, s? IAEA

Image
Yukiya Amano

Die nuwe hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap Yukiya Amano, het gesê hy wil graag sy amp depolitiseer en bygevoeg dat hy 'n onafhanklike mening sal nastreef. Die Japannese Amano was Westerse moondhede, en in besonder Israel, se gunsteling

Lees verder

Was Lenin en Verwoerd op dieselfde golflengte?

Volgens Siegel bestaan daar sedert 1934 wel so 'n volkstaat in Rusland, genaamd die Joodse Outonome Oblast — wat in Russies bekend staan as die Yevreiskaya Avtonomnaya Oblast.

Lenin het 'n nasionale beleid geformuleer wat Josef Stalin geïmplementeer het. Daarvolgens

Iran gee CIA skuld vir protes

Die Iranse minister van binnelandse sake het die CIA daarvan beskuldig dat dié Amerikaanse spioenasieagentskap help om oproermakers te finansier.

“Baie van die oproermakers was in kontak met Amerika, die CIA en die MKO en word deur hul finansiële bronne … Lees verder