Die Fouries is terug

Die haker Bismarck du Plessis wat sy skorsing vir die onversigtige kontak met 'n teenstander se gesig uitgedien het, keer ook terug.

Die enigste nuweling in die groep is die Vrystaat se spoedgooier, Jongi Nokwe.

Die Springbokke pak Argentinië op … Lees verder

Springbokke desperaat om te wen

Die wedstryd dreig om selfs harder as die plofbare eerste kragmeting te wees.

Die heersende wêreldkampioenspan van die Springbokke is desperaat om aansien te herwin nadat hulle die eerste toets met 8-19 in Wellingtong 'n week gelede moes afstaan.

Die … Lees verder

Springbokke en All Blacks verskree mekaar

Dowd sê Peter de Villiers het nie die geloofwaardigheid om die Springbokke se afrigter te wees nie.

Volgens sy mening weet De Villiers niks van rugby af nie.

Hy het gereageer op De Villiers se standpunt dat die All Blacks … Lees verder

Springbokkaptein vaar uit teen skeidsregter

Smit is in die wedstryd sodanig beseer dat hy die komende toets Saterdag teen die All Blacks sal misloop.

In 'n openhartige onderhoud het Smit ernstige beswaar aangeteken teen die hantering van die insident waarin hy beseer is.

Hy het … Lees verder

Ellispark se naam verander

Die stadion het sy naamregte vir 'n kolossale R45 miljoen aan Coca Cola-internasionaal verkoop. Dit sal voortaan as Cocacolapark bekendstaan.

Volgens 'n artikel in Sondag, is daar verlede Woensdag hieroor ooreengekom toe 'n vierjaarooreenkoms aangegaan is wat vandeesweek aangekondig sal … Lees verder

Erasmus wil graag vir Bokke speel

Erasmus is 28 jaar gelede te Empangeni gebore. Hy sê egter dat hy enige tyd na Suid-Afrika sou terugkeer indien hy vir die Springbokke sou kon speel.

Hy het aan verslaggewers gesê dat die toetswedstryd 'n groot geleentheid gaan wees

Lees verder

Andr? Venter sal Springboktruie uitdeel

Die trui-seremonie sal Vrydagoggend plaasvind.

Venter het reeds 66 toetse vir die Springbokke gespeel en is op sy hoogtepunt as een van die wêreld se beste losvoorspelers beskou. Tans verkeer hy in 'n rolstoel na 'n virusinfeksie.

Volgens die nuwe … Lees verder

Peter de Villiers ‘n prater, s? Walliese breier

Gatland het De Villiers daarvan beskuldig dat hy een ding in die pers op een dag kwytraak en dan iets anders die volgende dag. Hy weet nie mooi wat die Suid-Afrikaanse afrigter van hulle as besoekers verwag nie.

Vir Saterdag … Lees verder

Fran?ois Steyn en Ruan Pienaar se posisies wisselvallig

De Villiers het gesê dat hy vertroue in albei spelers het en dat beide waarde tot die span toevoeg.

Dit was gister egter duidelik dat Steyn in die nabye toetswedstryde as senter langs Jean de Villiers ingespan gaan word met … Lees verder

Rugby moet vinniger transformeer, s? sportminister

Hy het gister tydens sy begrotingstoespraak in die parlement gesê dat beroepe om die onlangse sukses van die Springbokspan as 'n katalisator vir transformasie te gebruik, het op dowe ore geval.

Stofile het ook oor krieket gekla en meen die … Lees verder

Veel meer swart Springbokke?

Volgens 'n onderhoud met The Cape Argus is die afrigter gevra hoeveel swart talent hy tydens die Super 14-toernooi opgemerk het. "Ek het baie talent gesien, swart, wit, geel, groen, blou – ek het regtig baie talent gesien," het De … Lees verder

Ollie le Roux draf dalk vir die Stormers uit

Le Roux, wat tans klubrugby in Brittanje speel, het oor die naweek die Ierse span Leinster met twee drieë gehelp om met 41-8 teen die Dragons te seëvier.

Die Kaapse span verkeer tans vierde op die punteleër en Ollie le … Lees verder