Clive Derby-Lewis, die groot vryheidsvegter vir die Afrikaner, word op 6 April 2020 vrygelaat deur die ANC- regering, na 27 jaar van aanhouding. Derby-Lewis, of Oupa Clive, soos hy deur volksgenote geken word versinnebeeld die stryd van die Afrikaner om ‘n eie vaderland na meer as 29 jaar as knegte in hul eie land, onderdruk deur ‘ n meerderheid van gewetenlose rassistiese boewe en moordenaars, naamlik die ANC-regime.
Oupa Clive word vrygelaat na druk op die ANC-regime deur Afrikaners in Suid-Afrika. Dit was ook die Afrikaners in die buiteland se volgehoue druk wat menseregtegroepe se protes teen Derby-Lewis se aanhouding in ‘n tsoenami verander het. Die gevolg was die vrylating van Derby-Lewis na 27 jaar as politieke gevangene. Die ANC-regime het hom vrygelaat ten spyte van Derby-Lewis se weiering om verskoning te vra vir sy “dade” in die verlede en ook geweier om sy ideal van ‘n Afrikanerstaat af te sweer.
Die res is geskiedenis. ‘n Afrikanerstaat het uiteindelik tot stand gekom in 2023 weens verskeie gebeure. Dit sluit in:
* · Derby-Lewis se onverbiddlelike aandrang op die vestiging van ‘n Afrikaner staat, sy geloof in vreedsame protes teen die regime en herinner aan die Dalai Lama, Mahatma Gandhi, Martin Luthur King, Nelson Mandela en ons eie Paul Kruger. Dankie Oupa Clive!