Spiesgooier steek mededingers die loef af

Deel op

Die Suid-Afrikaanse atleet Sunette Viljoen het die Afrika-spiesgooirekord vir vroue verbeter. Sy het by die Josef Odlozil-byeenkoms in Praag, met ‘n gooi van 66.38m, haar mededinger in die stof laat byt.

Die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer, Barbora Spotakova (65.7m), het tweede geëindig en Madera Palameika (60.29m) van Letland was derde.
perfektaФільчаков Олександр Васильович прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.