ET se moord en die verplasing van blaam

Deel op

Ek is vanoggend omstreeks 04h00 wakkergemaak deur ons kat wat ‘n muis gevang het en die ding toe in die huis laat wegkom het. Ek het toe maar die nuus begin lees op die internet en was geskok om te verneem van die moord op Eugene Terre’Blanche.

Hy was weliswaar ‘n omstrede figuur, en ek het persoonlik nie juis met alles wat hy gesê het saamgestem nie, maar niemand verdien om op so ‘n wrede wyse te sterf nie, selfs nie eens Julius Malema nie. Malema en sy trawante binne die ANC is terloops myns insiens net so aandadig, met hul singery van “Kill the Boer”, aan die moord as wat die twee verdagtes wat vir die moord in hegtenis geneem is.

Wat ek nog selfs meer steurend vind as Terre’Blanche se wrede dood, indien so iets moontlik is, is die onmiddellike verplasing van blaam op die slagoffer. Gaan lees gerus die skokkende reaksies op CNN se werf onder dié se berig oor die moord. Dit is dadelik vir die Westerse liberaal Terre’Blanche se eie skuld, en onmiddelilk word die slagoffer die skuldige. Die gevoel van baie van die reaksies is dat hy sy verdiende loon gekry het.

Kom ons sien die ding egter in perspektief: geskille oor betalings en salarisse is ‘n alledaagse verskynsel. Baie van ons het al in soortgelyke dispute met ons werkgewers betrokke geraak. Die oorweldigende meerderheid mense gaan gryp egter nie gevolglik na sy panga en knopkierie en gaan kap sy baas dood nie. Nee, laasgenoemde is slegs tipiese gedrag van die Untermensch; die laeintelligensie-, hoëtestosteroonbarbaar wat geen selfbeheersing het nie.

Om Terre’Blanche en ander slagoffers van plaasmoorde se behandeling van hul plaaswerkers te wil blameer, is dus verregaande, en sou neerkom daarop dat ek ook my baas kan gaan kap met ‘n panga, sou my salaris te laat oorbetaal word. Dit is nie slegs buitelanders wat hulself aan hierdie soort blaamverplasing skuldig maak nie. Ene Afrikaan, ‘n gereelde briefskrywer aan Litnet se brieweblad (en ek is kennelik huiwerig om daardie idiwidu ‘n Afrikaner te noem, maar hy is sekerlik een van ons, tot ons ewige skaamte) skryf op 27 September 2007 hierdie juweel van ‘n brief, nadat ‘n ander gesin ook in ‘n plaasmoord gesterf het. In hierdie skrywe maak hy presies soos die CNN-reaksies maak, en verplaas die blaam op die slagoffer.

Vermoedelik sou hetsy Afrikaan, hetsy die kommentators op CNN hoog opgee oor hoe geskok hulle kwansuis sou wees as iemand sou sê dat ‘n vrou wat ‘n kort rokkie gedra het, verdien het om verkrag te word, maar dit is presies wat hulle maak: die slagoffer word die skuldige, en die skuldige word sodoende van blaam onthef. Vir my is dit opmerklik (en ek weet van Afrikaan se vriende lees hierdie rubriek) dat hy en andere meestal te papbroekig is om eens hulle eie naam te gebruik wanneer hulle sulke absoluut verregaande bog, twak en snert kwytraak, wat boekdele spreek oor ‘n bepaalde afstootlike en slapgattige mentaliteit. Ek het Afrikaan al herhaaldelik uitgedaag om sy sienings te kom lug voor ‘n groep boere, maar nodeloos om te sê is hy heeltemal te veel van ‘n lafaard om so te maak, of om eens sy eie naam te teken onder sy walgskrywes. Duidelik glo hy nie in sy eie uitlatings nie, en wil hy nie sy eie naam daaraan koppel nie.

Wat hieragter sit, is ook nie moeilik om te raai nie. In die verwronge denkraamwerk van die linkse en die liberaal, is swartes nie toerekeningsvatbaar nie. Hulle kan nie geblameer word vir hul optrede nie, selfs nie eens die twee wat Terre’Blanche vermoor het nie. Daar is altyd ‘n blanke wat die beweegrede was vir hul optrede – blanke rassisme of blanke rassiste. Op bisarre wyse word Terre’Blanche dus die skuldige in sy eie moord. Hy het homself as’t ware, volgens die linkse, met ‘n panga en ‘n knopkierie doodgekap. Die ware skuldiges, die barbare sonder enige selfbeheersing, intelligensie of rasionaliteit, verdwyn in die proses deur die krake. Meer as dit; die booswig, mits hy natuurlik swart is, word selfs vir die wit, Westerse liberaal die eintlike slagoffer, soos ons gesien het met die sieklike spektakel van Amy Biehl se ouers wat die sub-menslike gemors wat hul dogter vermoor het, vergewe het.

Dit is ook duidelik uit die skokreaksies op CNN se berig dat, sou hierdie situasie eskaleer na ‘n rasse-oorlog, iets wat nie uitgesluit kan word nie, dat Eugene Terre’Blanche se mede-blankes, jy, ek en ja, ook Afrikaan, hoegenaamd geen simpatie te wagte kan wees vanuit die oord van die meeste van ons mede-blankes in die Weste nie. Hulle sal, nes diegene wat op CNN kommentaar gelewer het, gevoelloos toekyk terwyl ons ook met pangas van die gras af gemaak word soos in Rwanda, en dan skouerophalend vir mekaar sê: “They had it coming.”

online slots noФильчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.