Bejaardes ernstig beseer in jongste plaasaanval

Deel op

’n Bejaarde egpaar van Nelspruit is ernstig beseer in die jongste plaasaanval.

Tina Muller (82) is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal met ernstige hoofbeserings, terwyl haar man, Steward Jonker (81), ’n eiendomsagent, ook ernstig beseer is.

Die twee is waarskynlik in die nag in hul huis op die Ooswes-boerdery in die Sterkspruit-omgewing aangerand.

Lees meer hier.

погружные насосылобановский александр отзывы

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.