EU skenk miljarde aan Haïti

Die Europese Unie sal nagenoeg R10 miljard aan Haïti in die volgende paar jaar skenk om te help met ontwikkeling.

Catherine Ashton, die EU se hoof van buitelandse sake, sê sy sal hierdie bedrag namens die EU volgende week by ‘n konferensie in New York, oorhandig.

Volgens Ashton benodig dié land langtermyn hulp vir ontwikkeling. Die EU se departement van buitelandse sake het Maandag tydens ‘n vergadering besluit op dié bedrag.

керамические коронкиДанильченко Юрий отзывы

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.