Koos kla oor Engels by hospitaal

Deel op

Koos van der Merwe, IVP-hoofsweep, meen sy taalregte word ontken. Hy weier om by die Life Wilgers-hospitaal in Pretoria-Oos opgeneem te word omdat die hospitaal se opnamevorms net in Engels beskikbaar is.

“Ek het ’n Afrikaanse vorm geëis, maar hulle het gesê hulle kan my slegs opneem as ek die Engelse een onderteken,” het hy aan Beeld gesê.

Lees hier.

расширительный бак для системы отоплениялобановский класс

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.