Pornografie kom op DSTV

Deel op

MultiChoice oorweeg dit om pornografie uit te saai, sowel as die moontlikheid om nuwe sekskanale op DStv se satelliet-betaaltelevisiediens te skep.

“MultiChoice is die afgelope paar maande oorval met versoeke vir volwasse inhoud op DStv,” het Jackie Rakitla, hoofbestuurder van korporatiewe sake by MultiChoice, gister by navraag gesê

Lees die berig hier.

осушитель воздуха ценаФильчаков Александр Васильевич

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.