VF+ se dilemma

Deel op

Die Vryheidsfront Plus is die enigste gekrediteerde party van die Afrikaner maar is vernuftig ontman met n groot glimlag en een vriendelike “versoenende” gebaar – en die slagoffer Dr. Pieter Mulder – ‘n man wat reeds voor 94 met die ANC vir Afrikaner selfbeskikking onderhandel het.

Sy stem is netjies stil gemaak deur die ANC se vernuftige aanbod van adjunk-minister van Landbou, ondergeskik aan sy ANC minister Joemat Pietersen wie se ANC-beleid en opdragte hy as nou as ondergeskikte moet uitvoer tot haar bevrediging.

‘n Dilemma wat net reggestel kan word deur dr. Pieter Mulder se bedanking as leier van die Vryheidsfront Plus party. Daar moet ‘n dinamies en onbevreesde leier in sy plek kom.

‘n Verdere absurde realiteit is die feit dat die Afrikaners Afriforum en Solidariteit met hulle swaar verdiende geld finansier sonder dat hulle daarvan kennis dra waar hulle geld vir die kospakkies gaan. Een uit tien kospakkie gaan na blankes, en 9 kospakkies na swartes. Is die Afrikaner nog nie genoeg ondergrawe nie?

Ek hoop van harte dat die persvryheid van Praag vergenoeg strek om my brief te plaas.

купить рюкзак школьный для мальчика ортопедическийДанильченко Юрий отзывы

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.