Ander standaarde

Deel op

“Nog te dikwels straal die owerheid ‘n negatiewe beeld uit as werkgewer en as diensteverskaffer. Dit blyk uit ‘n klompie algemene vooroordele oor owerheidsadministrasies wat bestaan. Dit sluit in ondoeltreffendheid en die voorskrifte is so oorheersend dat verandering teengewerk word.”

Hierdie aanhaling kom nie die pen van ‘n opposisiepolitikus na pres. Jacob Zuma se staatsrede nie. Dit kom uit die nuusbrief van Vlaandere se sterkste regerende koalisievennoot, die Christen-Demokrate en Vlaandere.

Die artikel handel in wese oor ‘n ondersoek wat gedoen is om meetbare maatstawwe te vind oor waar die regering goed, of minder goed gedoen word. Die artikel kan hier gelees word.

‘n Mens kan maar net sidder hoe Suid-Afrika se owerheidsektor sou vaar as dit aan die Vlaamse maatstawwe en Vlaamse ondersoekers onderwerp moes word.

насадка на керхер пескоструйОлександр Васильович Фільчаков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.