Groot toer wag vir Bokke

Deel op

Die Springbokke gaan in 2010 vir die eerste keer sedert 2004 teen die Britse unies, Engeland, Wallis, Skotland en Ierland, speel.

’n Grand Slam-rugbytoer na Brittanje en Ierland asook ’n kragmeting met die Barbarians wag in November op die span met die hopelik die beste spelers.

‘n Lang Suid-Afrikaanse seisoen vooraf gaan die uithouvermoë van die Bokke vir die toer beslis troef.

Hulle sal eerste teen Ierland uitdraf. Daarna sal dit Wallis, Skotland en dan Engeland se beurt wees..

Die Engelse gaan in November teen die All Blacks en die Wallabies kragte meet.

комплектующие для шиномонтажалобановский александр отзывы

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.