Daggaplantasie op kampus ontdek

‘n Daggaplantasie is by die Shoshanguvekampus van die Tshwane-universiteit van Tegnologie se  gevind gedurende die uitsetting van studente wat ‘n hofbevel oortree het, het die universiteit Saterdag gesê.

“Ons het ‘n dagga plantasie agter een van die koshuise gevind,” het die universiteit se woordvoerder Gillbert Mokwatedi gesê.

Polisie en sekuriteitsamptenare was die hele Saterdag op die kampus om die uitsetting van 400 studente te monitor nadat die universiteit ‘n hof interdik teen die Pan Africanist Movement of Azania gekry het as gevolg van geweldadige studente opstande.

“[Die plantasie] is gevind terwyl ons studente probeer uitskuif het en seker gemaak het dat daar niemand in die koshuise is nie.

“Dit is sulke gevalle wat ons van die kampus wil weerhou,” het Mokwatedi gesê.

Hy het bygevoeg dat dit onaanvaarbaar is om hierdie “kriminele verbintenisse” te hê by ‘n plek waar mense moet leer.

Die polisie kon nie onmiddellik die voorval bevestig nie.

play free slotsФильчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.