Sri Lanka se president kry tweede termyn

Deel op

Verkiesingsbeamptes het amptelik verklaar dat President Mahinda Rajapaksa vir ‘n tweede termyn as president van Sri Lanka aangewys is.

Meer as helfte van Dinsdag se stemme is reeds getel en Rajapaksa het 6,015,934 (57.88%) teenoor sy teenstander, Generaal Fonseka, se 4,173,185 stemme verwerf.

President Rajapaksa het die verkiesingsdatum twee jaar vroeër gemaak om munt te slaan uit die regering se oorwinning in die 26dae oorlog teen die Tamiltiere, die eiland se rebellegroep.

mobile casinos noлобановский александр

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.