Bly weg van ons af, mnr. De Klerk!

Deel op

Ope brief aan FW de Klerk

Praaglesers, vergun my asb hierdie laaste keer- om FW de Klerk se naam oor my lippe te neem.

Mnr FW de Klerk, om die kompleksiteit van jou van bodemlose put van verraad te evalueer sal m.i. nie in een leeftyd moontlik wees nie.

Wat egter nou onweerlegbaar na vore tree is jou haat jeens die Afrikanervolk, deur ons al in 1993 – vroegtydig en sonder ons medewete – lam te lê en te verhoed om ons eie grondgebied in ons vaderland, Suid-Afrika, te verkry.

Soos Judas Iskariot al vir eeue bekend is en sal bly as die verraaier van Christus, so sal FW de Klerk in die annale bekend staan as die verraaier van die Afrikanervolk in Suid-Afrika tot in der ewigheid.

Jy en jou kader is niks van ons nie – ons sal self sorg vir ons taal, ons kultuur en ons toekoms.

Bly weg van ons af – vir altyd!

хорватия виза для белорусовФильчаков прокуратура харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.