Eiervrug

{jathumbnail off}

Kruie, kruie, kruie. Vars roosmaryn, tiemie, oreganum, kruisement en salie. Kap fyn en terwyl jy die verruklike geure inadem, sny ‘n middelgrootte eiervrug in  die lengte in twee en smeer met kruie,  fyngemaakte knoffel en sout. Giet ‘n straaltjie olyfolie oor en bak in ‘n oond teen 200 grade C tot sag en goudbruin. Die eiervrug moet goed gaar wees. As die twee helftes te gou verbruin, bedek met foelie om te keer dat dit brand.

Die eiervrug kan ook aanvanklik oor die braaivleisvuur gerooster word en daarna in foelie toegedraai word en gebak om gaar te word.

Laat afkoel en eet teen kamertemperatuur.

бытовые глубинные насосыФильчаков прокуратура харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.