DA neem beheer oor Stellenbosch

Deel op

Die DA en sy alliansievennote het beheer van Stellenbosch uit die greep van die ANC geworstel.

Hulle het die burgemeesters- en onderburgemeestersposisies tydens ‘n munisipale vergadering beklink, wat vir hulle die beheer van die munisipaliteit gee.

Die DA se Cyril Jooste is as burgemeester verkies en hy vervang Patrick Swartz wat deur ‘n mosie van wantroue verwyder is, tesame met die speaker, Gordon Pheiffer. Die onderburgemeester, Cameroon Mcako, het bedank.

 

social mediaлобановский харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.