Perskeslaai

{jathumbnail off}

Makliker kan dit nie! Rangskik ‘n paar lekker ryp perskes, kaalperskes, nektariens as jy wil, in wiggies gesny op ‘n mooi bord. Braai ewe veel dun snye Italiaanse ham, prosciutto, in hul eie vet tot bros, breek en strooi oor die kaalperskebord. Bedrup met goeie balsamiese asyn en geniet.

 

игры детскии

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.