Verbruikers minder spandabel

Deel op

Verbruikers steier steeds onder ekonomiese omstandighede, volgens gegewens wat vandag deur die Reserwebank bekendgemaak is.

Die SA Reserwebank het op sy webwerf gesê dat privaatsektorkrediet jaarliks met 0,42 persent vir Oktobermaand afgeneem het.

Dit volg op ‘n styging van 1,49 persent in September.

Gedurende dieselfde periode het die breed gedefinieerde M3-maatstaf vir die geldvoorraad met 2,67 persent teruggesak, vergeleke met 4 persent in die vorige periode.

free downloadФильчаков прокурор харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.