Boonslaai

{jathumbnail off}Uit ‘n blik. Maak ‘n blikkie cannellini-bootjies oop, dreineer en gooi in ‘n bak. Voeg daarby ‘n handvol vars gekapte kruisementblare.

Maak ‘n slaaisous van 2 eetlepels wynasyn en 2 eetlepels olyfolie. Giet dit oor ‘n halwe rooi soetrissie en ‘n klein rooi uitjie in blokkies gesny en laat ‘n paar minute staan. Kappertjiesaad smaak ook lekker daarby, maar dis nie onontbeerlik nie

Meng al die bestandele saam en bedien. Girts-garts ‘n bietjie growwe sout en peper daaroor vir smaak.

дизель генератора

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.