Waatlemoen-en-papajaslaai

{jathumbnail off}

Neem een klein waatlemoen, sny middeldeur, maak die helftes staan en sny die vleis uit en dan in blokkies of skep mooi balletjies uit. Skil, ontpit en sny ‘n klein papaja in blokkies. Skep die waatlemoen en papaja terug in die waatlemoenbakkie.

Vir die slaaisous rasper ‘n teelepel vars gemmer en meng dan met 3 eetlepels heuning, die sap van ‘n halwe suurlemoen. Voeg brandrissie en sout na smaak by. Giet oor die slaai, verkoel en geniet saam met seekos.

Genoeg vir twee.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.