Man vas oor hy Mandela beledig

Deel op

‘n Man het in die hof verskyn na hy skynbaar vir Nelson Mandela tydens ‘n potjiekoskompetisie by Sun City beledig het.

Benjamin Burger, 46, aandeelhouer van die sekuriteitsmaatskappy wat gasheer gespeel het, het na bewering ‘n vermengde weergawe van Nkosi Sikelel’ iAfrika gespeel.

In die liedjie word Mandela ‘n “kaffir” genoem.

Die polisie is in kennis gestel en Burger is in hegtenis geneem.

Hy is op borgtog van R1 500 weer vrygelaat.

‘n Saak van crimen injuria teen Burger sal weer die 11de Desember hervat word.

 

шорты для девочкиЛобановский

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.