Vrolike Maandag!

{jathumbnail off}

Met hierdie prettige slaai is daar niks blou aan Maandag nie.

Neem ‘n balletjie mozzarellakaas en sny in skywe en was ‘n vars tamatie en sny in ewe dik skywe vir elke tafelgenoot. Plaas die skywe opmekaar en wissel af met vars basiliekruidblaartjies.

Bedrup met olyfolie en strooi ‘n bietjie growwe sout daaroor.

Geniet saam met ‘n broodjie uit die oond!

продажа компрессоров воздушныхtopcargo

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.