Koningskos van oorskiet

Deel op

{jathumbnail off}

Wat gemaak met daardie oorskietpasta in die yskas?

Plaas ‘n handvol vars basiliekruidblare saam met ‘n eetlepel gerasperde Parmesaankaas, ‘n knoffeltoontjie en ‘n eetlepel of drie olyfolie in ‘n houer waarin ‘n handversapper pas, vir twee mense. ‘n Paar dennepitte of okkerneute sal die pesto daardie nodige oemf gee.

Maak fyn en meng goed met die koue pasta. Skep op en versier met ‘n basiliekruidblaartjie en ‘n goeie draai swartpeper wat kraak-kraak oor die bakkie stuif. Ruik die genot!

справка 086у для поступлениялобановский александр

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.