Boesak gedagvaar

Deel op

Allan Boesak gaan gedagvaar word omdat hy glo nie ’n R15 000 lening terugbetaal het nie.

Nizam Ismail, ’n sakeman in Worcester, sê hy het die geld in Februarie aan die voormalige menseregteaktivis geleen, het die Cape Argus Donderdag berig.

Ismail is was voorheen ’n lid van Cope, terwyl Boesak die party se LPP in die Wes-Kaap is.

Volgens Cope was die geld egter ’n donasie aan die party tydens die verkiesing.

 

справка для спортаДанильченко Харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.