Maar ek dink om geskiedenis te maak, moet jy dit in die openbaar doen. So welkom by jou eie eenmalige kans om iets te doen, op 'n dag wat jy altyd sal onthou, soos vandag byvoorbeeld. Vandag is:
09/09/09
Gebruik die kans, en maak jou eie geskiedenis op hierdie geskiedkundige dag. Jy gaan dit vir altyd onthou. Jy weet nege gemaal met enige tweesyfer of driesyfergetal, keer terug na nege toe. Kom ek wys jou:
En dan 2+0+5+2 = 9
——-
9x 443 =3987
3+9+8+7 = 27
2+7 = 9
Groete van 'n 9 aan 'n ander 9.