Die howe se dubbele standaarde teenoor blankes

Deel op

Image

Indien enige iemand nog getwyfel het oor die onafhanklikheid van die regbank asook die onpartydigheid van die ANC se heksejag op blankes, bekend as die Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK), behoort die geval Wybrand du Toit sodanige illusies finaal die nek in te slaan.

Wybrand du Toit is in 1996 skuldig bevind aan die moord op die sogenaamde Motherwell 4. Hy is tronkstraf opgelê en het outomaties sy senior pos by die polisie verloor. Hy is egter deur die WVK amnestie verleen vir sy daad en sy kriminele rekord is gevolglik geskrap. Amnestie beteken uiteraard dat jy kwytgeskeld is van jou politieke misdaad. Dit beteken effektief jy het nie meer ‘n kriminele rekord nie.

Lees verder op SAmizdat, Anton Barnard se woernaal.

самокаты topcargo развод

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.