Moenie dink jy is 'n verraaier as jy met die klerk in die bank Engels praat terwyl jy Afrikaans prekend is nie; dit wys net dat Afrikaanssprekendes respek het vir hulle medelandgenote en ander tale. Leef Afrikaans. Ek droom nog steeds in Afrikaans al praat ek Engels met my kollegas wat nie iets anders as Engels en Oshivambo verstaan nie. Ek is en bly en sal altyd Afrikaans wees.