Elf nuwe gevalle van varkgriep in SA

Deel op

Elf nuwe gevalle van varkgriep is aangemeld, wat die Suid-Afrikaanse telling op 114 te staan bring, het die SAUK vandag berig.

Deel op

Sewe van die elf nuwe gevalle het 'n geskiedenis van reise na ander lande wat deur varkgriep getref is, het die gesondheidsdepartement gesê.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ges6e dat varkgriep, wat amptelik as die H1N1-virus bekendstaan, die snelgroeiendste pandemie ooit is en dat dit voortaan sinloos sou wees om elke geval te tel, het die SAUK insgelyks berig.

play 21 forлобановский александр компромат

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.