Hoe lank moet wit Afrikaners nog gestraf word?

Deel op

Ek werk all 18 jaar vir die SA Lugmag; ek sukkel om 'n pos te kry vir bevordering na adjudantoffisier klas 2 toe, oor ons glo te wit is.

Deel op

Daar is 'n nie-blanke in my afdeling as afdelingshoof aangestel. Hy is my junior, het nog nie die bevorderingskursus voltooi nie en kan definitief nie die werk doen nie. Ek kan die werk doen, het die kursus voltooi en is all 11 jaar in die afdeling as tegniese inspekteur (gekwalifiseerde diesel- en petrolwerktuigkundige) werksaam.

My familiegeskiedenis is die volgende: in die vroeë 1970s het my ouers (albei oorlede) op n plot te Rietgat noord van Pretoria gewoon; ek vermoed hulle het dit gehuur by die ou regering. My ouers is uit die woning gesit met hul ses of sewe kinders, ouderdomme twee tot veertien jaar oud, dít nadat die regering die huis vir swartes gegee het, volgens n Afrikaanse koerantberig op 11 maart 1970.

Dit is hoekom ek vra vir raad: hoe lank wil hulle nog met demokrasie, grondhervorming, en wie weet nog, aanhou?

play online clueданильченко юрій броніславович компромат

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.