Video: Die risiko’s van die inperking — Dan Roodt en Gustav Venter in gesprek

Deel op

Volgens Gustav Venter is die huidige inperking in die land “een van die grootste flaters wat die ANC ooit begaan het”. Maar het hulle werklik ‘n keuse gehad? Gegewe dat die staatskas leeggesteel is en die infrastruktuur afgetakel is sodat geen ander oplossing moontlik was nie. En wat gaan einde April gebeur as kleinsake nie hul werknemers kan vergoed nie? Die huidige toestand is ‘n krisis maar dalk ook ‘n geleentheid om ‘n nuwe soort ekonomie in Suid-Afrika te skep.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.