Daar is nou gerugte dat die ANC en sy meelopers wat voor die Zondo-kommissie verskyn het, geheel en al kwytgeskeld gaan word vir die honderde miljarde rande wat by die staat en staatsondernemings gesteel is. Dit is soortgelyk aan ‘n ander boendoehof, die WVK, wat in die negentigerjare die ANC van 200 terreurdade op SA bodem kwytgeskeld het.
Dr. Dan Roodt lewer kommentaar op onderstaande video.