Dan Roodt: Sondagaktueel 7

Deel op

In dié sewende episode van Sondagaktueel, is daar al weer sprake oor Eskom wat nóg R10 miljard wil hê. Dan is Tony Leon en Ryan Coetzee afgevaardig om ondersoek in te stel na waarom die DA soveel Afrikanerkiesers verloor. Vandeesweek was dit die sewende herdenking van die Marikana-slagting en blykbaar word daar groot geld uitgegee op behuising in die omgewing. Internasionaal vlam daar steeds belangstelling in die Afrikaanse taal en die Afrikanergeskiedenis op, onder meer in Frankryk waar verskeie boeke oor die onderwerp onlangs verskyn het.

Internasionaal is die Sweedse kinderaktivis Greta Thunberg op pad na die VSA per seilboot en Matteo Salvini gooi steeds wal teen die dreigende stormloop van migrante na Italië.

      Sondagaktueel_7 - Dan & Karin Roodt

 

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.