Potgooi: Sondagaktueel 7 Julie 2019

Deel op

In hierdie tweede aflewering van hul weeklikse potgooi oor aktuele sake hier en in die buiteland, gesels Dan en Karin Roodt oor die mosie van die Nederlandse parlement waarin teenkanting teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika uitgespreek word. Korrupsie in ons land vier steeds hoogty, wat ook in duur motors neerslag vind. In Duitsland is Turkse verkragters in die Duitse hoofstroommedia as “Duitsers” bestempel. En in sowel Nederland as Duitsland word probleme met manlike Moslems by openbare swembaddens ondervind.

      Sondagaktueel_20190707 - Dan & Karin Roodt

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.