Britse koninklike gesin sterk hul verbintenis tot rasse-integrasie

Harry; Doria; Meghan

‘n Kragtige simbool van die Britse monargie se verbintenis tot rasse-integrasie en multikulturalisme, is die aangekondigde verlowing van prins Harry en die gemengde-ras Amerikaanse aktrise Meghan Markle.

Markle se ma, Doria Ragland, is ‘n Afro-Amerikaner, ‘n eerste vir ‘n Britse koninklike. Met Doria se straat-sjarme sal sy die werklikheid van ‘n egte klasloosheid ongetwyfeld goed uitdra, terwyl Harry, 33, tans steeds vyfde in lyn vir die Britse troon is.

Die nuus is nie deur almal in die Verenigde Koninkryk verwelkom nie, aangesien vrygewige wit belastingbetalers die monargie befonds. The Sun het vroeër die hoofopskrif “Harry Girl’s on Pornhub” uitbasuin, nadat foto’s van Markle vroeër op ‘n pornowebwerf verskyn het. Sy is ‘n sepie-aktrise in die reeks Suits.

In die Mail on Sunday, het skrywer Rachel Johnson gesê as die egpaar kinders het, sal die Windsors hul waterige, dun blou bloed en Spencer-bleek vel en rooihare verdik met ‘n “ryk en eksotiese” DNA. Johnson het ontken dat die kommentaar rassisties was, maar die meeste lesers het wel die voor-die-hand-liggende, sarkastiese rasse-konnotasie opgemerk.

Die paartjie het “gebraaide hoender by die huis” voorberei volgens Markle, toe die koninklike die ja-woord gevra het. Daar is ongelukkig ‘n baie hardnekkige rasse-stereotipe oor swart mense wat hoender eet in die VSA.

Claire Schmidt, professor aan die Universiteit van Missouri wat ras en geskiedenis bestudeer, het gesê hoenders was lank deel van die suidelike Amerikaanse diëet, want hulle het “spesiale nut vir slawe” as goedkoop, beskikbare kos gehad.

Schmidt het gesê dat net soos waatlemoen, ook ‘n kenmerk in die “rassistiese” uitbeelding van swartes, is “hoender ‘n goeie manier om bedekte rassisme uit te spreek” as gevolg van “die manier waarop mense dit eet”.

Sy het bygevoeg: “Dit is nog ‘n manier om ander rasse te verag sonder om in ernstige moeilikheid te kom.”

Die Joodse skryfster en uitsaaier Afua Hirsch -self van gemengde-ras – skryf in die Guardian dat die koninklike aankondiging dat ‘n senior koninklike met ‘n swarte gaan opeindig, ‘n hele omwenteling gaan veroorsaak.

Hirsch meen: “Die koninklike familie speel ‘n groot simboliese rol in ons samelewing, so dit is die simboliek van hierdie betrokkenheid wat my interesseer. Ek het gesukkel om groot te word met die gevoel dat die monargie fundamenteel was vir die Britte, maar dat die Britte wat hulle verteenwoordig het, ‘n groep was wat my uitgesluit het.

“Hierdie uitsluiting het saak gemaak. Dit het veroorsaak dat mense wat werklik Britte is, en swart, ‘n onverenigbare identiteit gehad het. Dit verteenwoordig ‘n reuse-taboe. Elke regering wat ek kan onthou het ‘n poging aangewend, ten minste retories, om rasse-diversiteit te erken en te beskerm. Die gesin aan die voorpunt van ons samelewing het egter niks daaromtrent gedoen nie. ”

Twee dekades gelede het baroness Kate Gavron voorgestel dat prins Charles, Harry se pa, met iemand swart moes getrou het.

Gavron se kommentaar was egter nie goed ontvang nie. Sommige het ‘n poging vermoed om van die monargie ontslae te raak, het die Guardian berig. Deur bloedvermenging kon hulle hul erfenis uitwis, en ‘n einde maak aan die bewind van die Windsors.

Die nuwe paartjie het voor hul verlowing in Botswana, naby Maun, in die Okovango-delta-streek, ryk aan wildlewe, vakansie gaan hou.

Hul bestemming was Meno a Kwena, of “Tande van die krokodil” waar alle reisigers uit hul voertuie moet klim en deur ‘n ontsmettingsmiddel moet loop om die gebied van bek-en-klouseer te beskerm, wat die res van die Afrika-land teister. Dit kan ewe simbolies wees as die koninklike strewe na multikulti.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Rifrug

    Onthou Harry se ma DIANA (Died In A Nasty Accident) het ook maar so oor die kleurgrens gevry …

    • Joe Hall

      Bly maar ‘n Britse ding.
      Om nie van die Kase en veral die Duitsers se voorliefde vir die Afrikane te ignoreer nie.

      • Guest

        The British have really proven themselves in that department beyond doubt: https://www.youtube.com/watch?v=BT2Ph_9bGPs

        While she was busy having Boers slaughtered, with their women and children dying in concentration camps, she had time for a couli love affair.

        • Vrystaat

          Ja en kyk hoe lyk sy nou

      • eduard

        Tussen 1652 en omtrent 1800 was daar maar ook goed ondertrouery met die Boesmans en Khoi deur die Hollanders wat die Kaap bestuur het. Daar was geen segregasie wette of reels gedurende die Hollandse besetting nie. Wonder maar net hoeveel Afrikaner/Boere is nog suiwer Europees blank. Bly blank my volk is lankal by die agterdeur uitgesmyt. Kloutsakke is ook maar lief vir die donkeres.

        • G

          K@kstorie. Afrikaners beskik oor meer as 2 derdes Duitse voorouers. Nie Nederlands nie want die Duitsers was gehuur as die werksmag. Lees Herman Giliomee se boek: Byna geen ondertrouery nie. Dink jy blonde of rooikoppie kinners in 2017 sou in daai geval moontlik gewees het?

        • Ciska

          Hoekom lieg jy? Ja, daar was kinders met gemengde bloed, maar onder trouery nie! Jy lees nie, en jy ken nie eers jou eie geskiedenis nie, nie soos jy dit stel nie. Die Kaapse Nederlanders (wat vir die VOIC gewerk het) het wel met slawe uit Batavia & Indië getrou, maar die boere in die buitewyke nie! Die WIT vroue het nie hulle kinders met ander kleuriges laat trou nie – nie eers met basters nie. Weet jy ooit wat ‘n baster is? (Wittes met ‘n tikseltjie gekleurde bloed – van hulle het blou oë gehad). Nee mnr, gaan praat twak op ‘n ander plek. Die “kleurlinge” in hierdie land wat lig is, se wit voorouers was die Ingelse, nie ons wit Afrikaners nie. Gaan lees en word wys.

          • eduard

            Krotoa of te wel Eva was getroud met Hollander aan die Kaap. Baster is ‘n baster, of dit nou watse kleur oe het of nie. Die Yanks praat van ‘n “one drop rule”. Help nie altyd om te verontskuld nie. Om’t ewe of jy met ‘n Bataafse of Indiese of Boesman vermeng, die afstamelinge is nog basters.

          • Wim Kotze

            Eduard, Eva/Krotoa was getroud met ‘n Deen, Pieter van Meerhof. Petronella, is die enigste kind uit daardie huwelik, (wie met ‘n Zaaiman getrou het) , wat afstammelinge gehad het. Sy is my 10de ouma via Smit en Van Zyl. As van jou voorsate ook voor 1700 aan die Kaap was, is die kanse goed dat jy ook vir die een druppel reel kwalifiseer.

          • sussie se vissie

            Hou die Van Meerhof kasteel neffens Piketberg verband?

          • Wim Kotze

            Juis, maar daai Meerhofkasteel is so 200+km noord van Piketberg, so 15km suid van Bitterfontein. Van Meerhof (eintlik Havgard) het baie rondgeloop, seker vanwee sy ousie by die huis wat maar ‘n swakte vir die wyn gehad het.

          • sussie se vissie

            Van Meerhof waarvan ek praat….10km voor Piketberg.
            Afdraai Velddrift vanuit N7.
            Spook bemuhrt daar.
            Dink 1001 o/c’s lê daar toegestoot onnerie kluite.

          • Wim Kotze

            Ken nie daai een nie. My Meerhofkasteel is net ‘n oorhang grot, ook seekant van N7 in Vanrhynsdorp distrik. Maar soos ek sê, Van Meerhof het baie rondgeloop.

          • eduard

            Dan Sleigh het ‘n paar boeke geskryf oor die betrokke geskiedenis. Insigewende boeke.

          • sussie se vissie

            Asof ’buitewyke’ as buffer of waarborg sou dien om te verhoed dat die donker kat nie in die donker geknyp word nie?
            Tsk tsk.
            Oubaas ook maar mens…ook maar lus.

        • sussie se vissie

          Kan my bedend indink hoe’t dit geklink. Miskien so iets?

          !Tse! Ksê! Kô !proeg tog alsjeblieft !egen stukkie van !oubaas se !!kaas!?

  • Joe Hall

    ‘…as die egpaar kinders het, sal die Windsors hul waterige, dun blou bloed en Spencer-bleek vel en rooihare verdik met ‘n “ryk en eksotiese” DNA…”

    So van rooi hare en die Spencer’s gepraat.
    Wonder of oorle’ Diana se lyfwag, die ene met die rooi hare, ook na die troue genooi sal word. Die ou was blykbaar ‘n kranige ruiter wat nie gehuiwer het om sweep in te lê nie.
    🙂

    • Vrystaat

      Skerp Joe. Hehehe:)

    • boerseun

      Vars nuus: Di se lyfwag le feitlik op sterwe aan ‘n hartaanval – hy sal waarskynlik nooit herstel nie. Dalk was die skok van die swart aanstaande vir sy seun, te veel om te verteer.

  • Rooikop

    Hierdie is die uiteinde van liberalisme. Kulturele en DNA selfmoord.

    • sussie se vissie

      Die gesig van Charlie-boy spreek boekdele toe n joernalis hom uitvra oor sy aspirant skoondogter.
      Skoon asof hy in n vars boere-dr@l kon trap.
      Dingetjies van die aard gebeur as jy jou met die liberale kwas in n hoek vasverf.
      As Londen opgeskeep sit met n samoosa burgemeester, is die vlgde breyani troonopvolger seker nie te vergesog nie.

    • sussie se vissie

      Rooikop.
      Manne suggereer iets oor DaaiAnna en haar rooikop kroonprins.
      As ek uitvind……….

  • Karel Combrinck

    Die arme kleintjies, met twee sulke oumas.

  • Chroom

    Chocolates is ook sweets, maar ek verkies Milky Bar

  • Wim Kotze

    Hierdie vermenging kan net die Britse koningshuis se bloedlyn verbeter. As dit nou oor regte skape gegaan het sou ‘n goeie ram ook gehelp het.

  • Skisofreen

    Die gemengde ras ding is onsin. Sy’s volbloed Jood. Ek het haar en al haar kollegas nagevors toe ek opmerk dat as ‘n mens mooi oplet die son in die Suits program op plekke soos die ster van Dawid lyk. Almal Joods! Insluitende die wat nie sterk Joodse kenmerke het nie. Die Rachel en Luis Litt karakters het sterk Joodse kenmerke en hulle afkoms is voor die hand liggend. Ons het baie voorbeelde in SA van hoe ‘n blank – swart mengsel lyk en Markle trek geensins op hulle nie. Die teorie dat die Britse koningsgesin van Joodse afkoms is, begin al hoe sterker lyk. Die gemengde ras storie is bedoel om ons aandag daarvan af te lei.

    • eduard

      ‘n Jood (edomiet) is nie ‘n ras nie, want hulle is ‘n verbasterde spul. Daar is baie edomiete wat nie die kenmerkende neus het nie, maar hulle is nie ‘n suiwer rasgroep nie. Baie van die spul het met kaukasiers vermeng om hulle voorkoms te verander. Die ma is van swart afkoms al is sy hoe uitgebaster. Die Amerikaners praat van ‘n “one drop rule”.

    • G

      Dis ‘n bekende feit dat Diana se regte pa ‘n Goldsmith was want haar ma het rondgeslaap. Sy is eintlik die halfsuster van Jemima Khan. Wat maak dat haar kinders Joods is. William se vrou Kate se ma is ook Joods. Hulle is 100% Joods. Almal weet dit

    • Ou Transvaal

      Die Joodse afkoms is ‘n feit ….KOLSKOOT !!

  • Vrystaat

    Royal blood of te not. Die wurms gaan hulle vreet net soos enige ander. Het 2 jaar spandeer in England. Die Britte like die chocolate. Het dit gereeld gesien

    • sussie se vissie

      Stem.
      Hul krap gereeld tussen hul tone.

  • Karel Combrinck

    As ek so na die prins se kroesies kyk en dit vergelyk met skoonmoeder s’n, dan is daar ook maar nie juis ‘n groot verskil nie. Lady Daai was hoeka ook maar redelik lief vir sjokolade.

    • Ou Transvaal

      KC jy het ‘n ding daar beet , gaan kyk in die Kwien se voorgeslagte en jy sal ‘n sekere verbintenis vin met die Black Geulfs van Venicie , baster jode wat ingetrou het in die Europese adel …

      • eduard

        Die de Medici was edomjode. Caterina de Medici was Louis die hoeveelste se ma. Die tydperk van die Bartolomeus-nag episode.

  • boerseun

    Wat gaan gebeur as die egpaar se kindertjies terugslaan na hul swart ouma – kroesies op die kop, en dies meer? Dit sal nogal die Engelse aan die praat hou! Dankie vir hair relaxer.

    • sussie se vissie

      So pas dokumentêr bewys ons stoere super Afrikaners genestel in Oranjezicht Kaapstad het ANN7 R100m betaal vir n voet in die deur om te ‘migreer’.
      Rome brand tuis.
      Te muhr mettie Kwien, haar halfnaatjies et al.

    • Wim Kotze

      Hulle het klaar vir Herman Mashaba van black like me in hulle span.

  • Ou Transvaal

    Dit wat Engeland op ander Volke afgedruk het , kom nou terug na haar toe …’n vis vrot van die kop af ….en haar leiers het eerste vermeng om so die pad van alle “Empires” te volg wat ophou bestaan het .

  • sussie se vissie

    Klip innie bos:
    n Ongeletterde Paul Kruger het n 14-jarige nooi du Plessis ‘getrou’.
    Kug. Ughum…
    En sowaar nadat sy blad tydens n skietongeluk tekens van gangerine getoon het…als in dieremis ( vlgs voorvaderlike raat ) -gedompel het tot heling!
    Sit terug dames en heren…en wees temperend met die kwistige tong.
    Kô ons gee eerder daai o-so-Afrikaanses van Oranjezicht hel.
    Kanselleer DStv…is wat tel.

    • Paul Kruger het in sy huis in Kerkstraat in Pretoria slegs een boek gehad, die Hollandse Statebybel. En uit daardie Bybel het hy voldoende wysheid opgedoen om die verkose president van ‘n Republiek te kan word en een tot een met staatshoofde in Europa te kon onderhandel. As elfjarige seun was hy een van vyfendertig voortrekkers wat ‘n aanslag deur sesduisend Matabele krygers by Vechtkop teengestaan het en waar 480 aanvallers gedood is.

      As ons huidige geslagte maar slegs ‘n tiende werd was van wat Paul Kruger was het die land vandag anders gelyk.

      • sussie se vissie

        Nee dis reg.
        Hierdie intellektualis cum skerpskutter was inderdaad n eenoog koning.

  • Johann Schutte

    Harry vat Steve se raad.

    • sussie se vissie

      Is dit nou met verwysing na die enetjie wat lyk na Harry die Strontloper se kleinkind?

  • Soort soek soort tel in vandag se wêreld glad nie meer nie. In hierdie armoedigsukkelende Vrystaatse dorpie het ‘n regse ikoon in die dorpsraad oorgestap na ‘n linksliberale party omdat haar dogter wat as rekenmeester in London werk, getrou het. Maar skoonseun het dogter hardhandig getugtig in ‘n wyse wat vir die volgelinge van die profeet in Pakistan aanvaarbaar is, en dogter plus die helderasiatiese kleinkinders het die pad gevat en gevolglik is Ouma nou weereens ‘n regse ikoon.

  • Ons moet darem krediet gee aan die wie baie harder saamwerk aan die NWO met een godsdiensbeskouing en een kulturele multi-choice as wat die konserwatiewe Afrikaner enigsins bereid is om te werk aan blanke Afrikaner selfbehoud en selfbeskikking! Prins Harry is maar self glo moontlik uit ‘n ander ontmoeting gebore. Persoonlik dink ek daarom kan Prins Harry maar ge-offer word aan Amon-Rha en die liberale, multi-kulturele brede weg om skyn daar te behou. Die Britse koninklikes, die Koningin, Prins Philip en Prins Charles het o.a. elkeen ‘n begogeling waarvoor hulle as rentmeesters en in Brit-Am belange moet instaan. Als skyn-gevegte … “Deep-state rules”!