Plaasmoorde haal die nuus in Nederland

Plaasmoorde in Suid-Afrika word vandag prominent in die Nederlandse dagblad De Volkskrant se meningsblad behandel. Volgens die opskrif word die “stille oorlog in Suid-Afrika gevoed deur ‘n korrupte regering”. Die skrywer van die artikel, Rogier Witlox, meen dat Nederland `wat voorgeloop het in die stryd teen apartheid, nou moet beswaar maak teen plaasmoorde`.

Hier volg die hele artikel soos dit in De Volkskrant gepubliseer is.

De stille oorlog in Zuid-Afrika wordt gevoed door een corrupte regering

De regering trekt zich niets aan van het lot van de boeren.

Nederland, dat vooropliep in de strijd tegen apartheid, moet nu protesteren tegen de ‘plaasmoorde’.

Sedert de jaren 90 wordt minstens één keer per week in Zuid-Afrika een boer op zijn erf door rovers vermoord. In het Afrikaans heet dit verschijnsel ‘plaasmoorde’ (plaas betekent boerderij). Dit jaar is het aantal plaasmoorde al met meer dan 27 procent gestegen vergeleken met vorig jaar. Dit drama blijft in de westerse media onderbelicht. Tijdens mijn laatste verblijf in Kaapstad was het weer raak, maar nu vlakbij. Het slachtoffer was een 47-jarige wijnboer uit Klapmuts (een dorp tussen Paarl en Stellenbosch).

Rogier Witlox

Op sociale media verschenen direct tal van oproepen tot protest, onder veelzeggende titels als ‘genoeg is genoeg’en ‘swarte maandag’. Zo is tijdens de ochtendspits de N1 naar Kaapstad door boze boeren geblokkeerd en is gevraagd op die dag zwarte kleding te dragen. Belangrijke gezagsdragers als Helen Zille, president van de West-Kaap, en Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, hebben aan deze oproep gevolg gegeven.

Omdat ik de woede, onmacht en het verdriet van de plaatselijk bevolking wilde voelen, ben ik naar de uitvaart gegaan. In de stampvolle kerk van Paarl-Zuid sprak de predikant over genade en troost, maar ook over woede en verdriet. De zus van de overledenen bestempelde de moord op haar broer als een terechtstelling in een stille oorlog. Die wordt gevoed door een corrupte regering, die zich niets aantrekt van het lot van de boeren, die zich als gevolg hiervan vogelvrij voelen.

Naast de maatschappelijke onrust, hebben deze plaasmoorde ook vergaande nadelige economische gevolgen. Bijvoorbeeld door het ontbreken van opvolging of door de emigratie van boeren naar veiliger oorden. Dit leidt niet alleen tot nog grotere werkloosheid op het toch al arme platteland, maar ook tot voedselschaarste in het door extreme droogte geteisterde land. Hierdoor is Zuid-Afrika sinds een aantal jaren genoodzaakt voedsel te importeren, waardoor de voedselprijzen enorm zijn gestegen.

De regering bedrijft politiek over de lijken van boeren

De ANC-regering doet niets om het tij te keren, omdat deze ontwikkelingen passen in het landhervormingsbeleid waarbij (onder meer door plaasmoorde vrijgekomen) landbouwgrond onder de armen wordt verdeeld. Hiermee hoopt het ANC extra kiezers te trekken, waardoor zij aan de macht kan blijven – onder meer ten koste van rivalen als de Economic Freedom Fighters (EFF) van Julius Malema. Deze wil nog verder gaan, door land te onteigenen zonder compensatie. De regering bedrijft dus politiek over de lijken van boeren. En dat moet stoppen. Niet alleen omdat deze politiek het land in chaos stort – Zimbabwe is daarvan het trieste bewijs – maar vooral omdat er sprake is van een door een wegkijkende overheid gelegitimeerde vorm van massamoord. Toeval of niet, onlangs werd bekend dat de politie van hogerhand instructie had gekregen de significant gestegen plaasmoordcijfers niet in de publiciteit te brengen.

Het protest tegen deze stille oorlog tegen boeren is noodzakelijk en kan op verschillende manieren. Omdat toerisme voor Zuid-Afrika tegenwoordig zeer belangrijk is, zou druk uit die hoek heel effectief kunnen zijn. Maar ook de politiek en alle in Zuid-Afrika actieve ngo’s zouden hun verantwoordelijkheid moeten nemen.

Nederland moet er niet voor terugdeinzen nu opnieuw het voortouw te nemen

Waarom kijk het Westen weg van dit drama? Is het de schroom om na de apartheid op te komen voor de rechten en veiligheid van de – doorgaans – blanke boeren?

In de strijd tegen apartheid liepen de Nederlandse regering en allerlei actiegroepen destijds voorop. En terecht. Nederland moet er niet voor terugdeinzen nu opnieuw het voortouw te nemen. Het is zaak om dit schrijnende probleem onder internationale aandacht te brengen en druk uit te oefenen op de Zuid-Afrikaanse regering. Niet alleen de boeren verdienen dit, maar alle Zuid-Afrikanen. Een volk waarmee wij al 365 jaar op allerlei manieren verbonden zijn.

Rogier Witlox is kenner van Zuid-Afrika, waar hij geregeld verblijft.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Johann Schutte

    Die skrywer ly aan die ervaringsnaiewiteit van die Europeaan. Hy wil boeremoord sien as `n korrigeerbare situasie wat deur regeringsverandering of deur buitelandse druk teweeg gebring kan word. Miskien is hy net doelbewus polities korrek.

    • Die Skrifgedeelte in 2 Samuel 23:11-12 waar grond beskerm moes word, kom by my op.

      • Johanw

        Ek weet nie wat staan in 2 Samuel 23:11-12 maar koning Saul het die Israeliete gaan opdonner om hulle te laat weerstand bied teen die Amelekiete.

      • Johann Schutte

        5de gebod. Opdrag om tradisie te respekteer en `n gepaardgaande waarborg. Hoe groter ons afskeid van die groot 10, hoe meer polisiemanne sal ons aanstel, sonder gewensde effek.

        • Gegroet Johann. Ek beleef in beskeie ywer ‘n groot uitdaaging daarin om ook bietjie “sendingwerk” in Volk en Kerk te probeer bydra. Terwyl wetteloosheid en geloof sonder werke vanuit die kerke verkondig word, ly die Volk aan Stockholmsindroom en verkoop mekaar en onsself kruipsugtig uit. Skrifgerig word afgelag (hoewel die Bybel aan die bors gedruk word en in die Groot Losie of in die woonkamer op die tafeltjie met die lamp of kers in die blaker oopgeslaan is). Geestelike blindheid en hardekwas arrogansie word oortref deur slim redenasies of grootdoenerige stryd-geluide. Dis ‘n gedoente so met Volk, Kerk en Malema saam … terwyl buurtwagte nukkerig raak, die SAPD of Agri? of AfriF? reken ALS is onder beheer en koskaste nie meer so vol is nie.

    • John

      “Murder management”

  • John

    Ek mag dalk laat wees, maar kan ek vra, wat was die rede vir Gustav Venter – die skrywer van maat – se artikel verwydering ? Was dit te veel uit die heup ?

  • John

    Ek haal my hoet af vir die slinkse wyse waarop hierdie mense te werk gaan..
    http://newsatlastsa.online/2017/11/02/farm-murders-us-president-threatens-intervene-south-africa-not-come-solution-farm-murders/

    Die berig is NATUURLIK fake news !
    Maar dit vat net `n paar dom kop dreadlock joernaliste om gevang te word. Want binne enkele ure kondem die ganse Google dit links en regs. Die gevolg ? Derduisende lesers storm na NewsAtLast.online se werf toe en siedaar ! nog meer duisende begin lees ook die res van die gemors by name Suid Afrika.
    Beter as enige Russiese cyber gorilla. Welgedaan !!

  • Karel Combrinck

    Waarom verlang ons hulp van ander? Waarom sou hulle ons help as ons onsself nie wou en wil help nie.

    • Johanw

      Presies my redenasie Karel. Ons geveg is om die spul ruggraatlose Afrikaners te laat lewe kry. Totale uitwissing staar ons in die gesig.

  • WB

    Niemand gaan ons help nie.nederland het net soveel te doen gehad met wat nou hier aangaan as wat die swart man bloed op hulle hande hier het.nobody goes un punished.Klein landjies in europa gaan na WW3 nie meer bestaan nie en dan gaan ek nie vra hoekom nie!
    23jr later 80 000 terroristiese moorde en honderde duisende verkragtings later op ons mense en in nederland was daar seker 10 koerant berigte oor wat werklik aangaan.

  • Johann Schutte

    ‘Die buiteland sal dit NOOIT toelaat nie’. Ek onthou die gereelde refrein as `n emosionele rugsteun uit my kinderjare.

    Ek weet nie waar ons voorgeslagte aan hierdie versinde berekening gekom het nie, maar dit het uiteindelik gekulmineer in die absurde self-versekering dat die ’buiteland’ (wie dit ookal is) ons te hulp sal snel, selfs al ontlas ons moedswillig op ons eie voorstoep (94).

    Die meer paslike refrein vir die 21ste eeu is as volg:

    Afrikaners is onnosel, dit kan julle glo
    Hulle gee hulle land weg, en dan kla hulle so.

    Ek sien Gustav Venter se ‘Joegaai’ is verwyder. Dis `n jammerte, want die artikel kloof polities inkorrek tot op die murg. Was PRAAG gedreig met regstappe?

    • Rifrug

      “Ek sien Gustav Venter se ‘Joegaai’ is verwyder. Dis `n jammerte, want die artikel kloof tot op die polities inkorrekte murg. Was PRAAG gedreig met regstappe?”

      Dit is ‘n jammerte – want ek het nie eers kans gehad om dit te lees nie! Ek wonder ook wat het gebeur … want sover my kennis strek gebeur dit nie gereeld dat PRAAG artikels plaas en dan weer verwyder nie!!

      • Johann Schutte

        Weet nie hoe ek dit misgekyk het nie. Miskien `n gremlin/tokelosh wat die sisteem tydelik ontspoor het. http://praag.co.za/?p=9787

  • Charles

    Baie dankie Praag:)

  • koos
  • Funsa

    Dis waarom ons voor 1994 se oorgawe vir die NP regime herhaaldelik gevra het om nie ‘n unitere staat te skep nie. Daar is tog baie ander staatsbestelle wat oorweeg kon word wat regverdigheid aan hier diverse samestelling kon gee. Ek vermoed de Klerk is voorgese^ hoe nuwe SA moet lyk. Hy het duidelik kapituleer voor die terroriste.