PRAAG ondersteun #SwartMaandag

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Dankie Praag! Ek is verras deur die inwoners van die plotte in die Kameeldrift Oos omgewing wat vanoggend van voor 06:00 reeds gedetermineerd in swart saamtrek by die Cullinanpad langs die Tshwane China Mall. Die GPF en buurtwagte sedert 2008/9 se moorde het wel bygedra tot ‘n samehorigheid tussen die inwoners van die uitgebreide area, hoewel nie altyd sigbaar op ‘n daaglikse basis. Samewerking tussen die publiek en die SAPD hier is goed. Die groter uitdaaging, – myns insiens as ons vrugte wat hou op ons protesaksies landswyd wil sien, – is dat die politiek daaragter doelmatig bestuur en gestruktueer moet word, sodat die emosie en protes nie bloot ‘n doellose, identiteitlose en wortel-lose geslaan in die lug is nie! Kan Afrikaner eenheid onder leiding van daadwerklik-oortuigende samewerkende Afrikaner “leiers” lei tot effektiewe selfbestuur en die tasbare bekamping van misdaad en plaasaanvalle teen ons blanke burgers en boere? Sal ons as blanke Afrikaners dan samehorig tot ‘n werkbare en volhoubare sosio-ekonomiese model, selfs net binne plaaslike gemeenskappe in SA, kan vorder? Al hierdie dinge is baie krities, meen ek in beskeie erns.

    https://uploads.disquscdn.com/images/87b8dd7ad5b3e8e0fa25a4d718fde49316d3ad3d20b98c7dc4734511e336a762.jpg

    • Gehoop iemand sal my aanvat oor ons geestelike fondasies, simbole en tradisies, – want dis waarop ons bou, protes lewer en na “vryheid” streef … en begogeld dwalende verdeeld en verward is.

      • Stoffel

        Sinneloos om daaroor te praat. Niemand wil of sal luister nie. Ingewortel in die wese van die volk soos met Bakand ‘Its Time’ bewys is.

        It’s Time – ‘God is calling us to draw a line in the sand and say devil no further than this’, Angus Buchan’s message

        Die Afrikaner/ Boerevolk is sy eie duiwel en hulle hardnekkigheid om nie Deut 28 te lees en te wil verstaan nie is die skeiding tussen hulle en hulle Skepper.

        Ezechiel
        Son of man, when the land sinneth against Me by trespassing grievously, then will I stretch out Mine Hand upon it, and will break the staff of the bread thereof, and will send famine upon it, and will
        cut off man and beast from it:
        Though these three men, Noah, Daniel, and Job, were in it, they should deliver but their OWN SOULS by their righteousness, saith the Lord GOD.

        Seun van die mens, as ‘n land teen My sondig deur troubreuk te begaan, en Ek My hand daarteen uitstrek en die staf van die brood daarvan verbreek en ‘n hongersnood daarin stuur, en Ek daaruit mens en dier uitroei— al was hierdie drie manne, Noag, Daniël en Job, daarin, dan sou hulle deur hul geregtigheid net hulle EIE siel red, spreek YVHV.

        Geregtigheid D6:25
        En dit sal geregtigheid vir ons wees as ons sorgvuldig al hierdie gebooie hou voor die Aangesig van YVHV onse God soos HY ons beveel het.

        Geen duiwel maar wie wil dit hoor en luister as daar ge oe en ge ah kan word oor die ‘heilige gees’ as stofwolkie.

        Luister eerder na Paulus of Jesus.

        • Heil Stoffel! Dankie. Ja, bitter is dit dat ons verseg om d.m.v. ‘n voortgesette Hervorming (vandag is Hervorming 500) te kyk na ons geestelike erfgoed en geestelike fondasies, want op dryfsand van geestelike korrupsie en kompromie sal ons nie die huis weer gebou kan kry nie, – en dan op welke moraliteit bekommer ons, ons oor moord en doodslag? Wat die Hugenote se embleem bo betref is dit pure sonaandbiddings simboliek, met Juno onder aan. Aldus, hardnekkig op twee of meer dwaalspore, eis ons apaties Christelik maar geestelik uitgebaster dat God ons moet sien, – en uitred …

          • Stoffel

            Meer agtergrond

            We have no details about who exactly proposed or designed the seal in 1583 eventually adopted by these Huguenot leaders, but we do have contemporary descriptions of its appearance. At its center was the burning bush depicted in Exodus 3—that bush from which God spoke to Moses and ultimately revealed His name, “I am who I am.” In the midst of the bush, the name of YHVH was engraved in Hebrew letters. In a circular pattern around
            the bush appeared the Latin phrase Flagror non consumor—“I burn, [but] am not consumed.”

            [ reformationstudybible …. symbol of the burning bush in church history.]

            Bertrand Van Ruymbeke asserts instead that the Huguenot cross stands out as “the most revealing” of symbolic signs of latter-day Huguenot solidarity: “Although a Huguenot cross was indeed designed in Nîmes in the 1680s, never was it in France the symbole de
            reconnaissance it later became for the descendants of the Huguenot refugees in the LAST THIRD OF THE NINETEENTH CENTURY”(wikipedia)

            Wat hierdie eintlik simboliseer is wat vandag nog aan die gang is. Die God van Israel verruil vir ‘n ander god. Die indringing van die hugenote kruis as simbool is ‘n versinnebeelding van die subtiele bekruip van die katolieke en hulle god.

            Die hugenote en hulle voorgeslagte (Goths) was monoteiste wat die God van Israel gedien
            het ( soos ons Voortrekkers die God van Israel gedien het). Hulle is egter verlei na die Weg van Paulus, die Weg van wetteloosheid en hulle God en Skepper se Stem en Naam
            vergeet. Deesdae- “Jeezus this and Jeezus that.. Forrest Gump.”

  • Enkele mense in ons dorp het wel swart aangetrek. Ek self besit nie ‘n enkele hemp, broek of baadjie wat swart is nie, maar my hart is by die boeregemeenskap.

    ‘n Vinninge oorsig op sosiale media toon dat die gewone reaksies voorkom. Eerstens word die protes deur regeringslui en ministers afgemaak omdat iewers het iemand ‘n ou SA vlag gewaai en elders het ander groepe Die Stem gesing. Dus word die protes netjies gekatagoriseer as die gewone ou regse kabaal en as as niksseggend afgemaak.

    En dan het ons die wit verligtes, liberaliste en lede van ons blou tweeletter opposisieparty wat sê almal, alle rasse word doodgemaak, hoekom word plaasboere geag as meer werd as die res en daarom steun hulle nie die protes nie.

    En so het niks, maar hoegenaamd niks verander nie. Behalwe dat vannaand, of later die week, nog plaasboere hul lewens sal verloor. Meer en meer. Want daar steek ‘n politieke agenda agter die plaasmoorde en die leiers weet baie, baie goed wat daardie agenda is.

    Ons moet huil vir hierdie land.

    • Maddox1

      U woorde wat U hier geplaas het is nog nie eers “koud” nie, en klaar is nog ‘n boer naby Vryheid in KZN doodgekap. Verder nog ‘n aanval by Klapmuts. Dit is so, al hierdie aanvalle is polities georkestreer. Miskien moet die useless Soliforum en ander partye begin ondersoek instel na die gerugte van opleidings kampe vir hierdie terroriste in Thembisa, wat befonds word deur ons belasting geld. Dalk net dalk val die skille van hulle ogies af!