Plaasaanval op Ceres-boer ontlok geen reaksie van owerheid

Die voorval Maandagaand toe ‘n boer in die Koue Bokkeveld, Wilhelm van der Merwe, 52, wreedaardig met ‘n mes aangeval is, het tot dusver geen reaksie van die owerheid ontlok nie. Landbou-organisasies, asook die VF Plus, het egter die aanval veroordeel en soos soveel maal tevore ‘n beroep op beter polisiëring gedoen.

Van der Merwe van die Welbedag-boerdery ongeveer 40 km buite Ceres is na bewering deur deur drie van sy seisoenwerkers vanaf Lesotho oorval en twintig keer met ‘n mes gesteek. Volgens sy seun, Pierre van der Merwe, het die voorval rondom 7-uur Maandagaand 9 Oktober plaasgevind. Waardevolle items wat geroof is, sluit in kontant, kruideniersware, flitse en ‘n verkyker.

Dr. Corné van die VF Plus het ʼn beroep op boere gedoen om weens veiligheidsredes waar moontlik eerder van plaaslike arbeid gebruik te maak aangesien dié mense bekend is in die omgewing en nie maklik na ander landsdele of self oor die landsgrens kan vlug nadat hulle ʼn misdaad gepleeg het nie.

“Die VF Plus wil boere in dié provinsie ook maan om gedurig waaksaam te wees aangesien plaasaanvalle op enige plek in die land kan voorkom. Alhoewel dit in die Wes-Kaap veel minder as in ander dele van die land voorkom, beteken dit nie dit kan nie hier gebeur nie,” het Mulder gesê.

Blykbaar het die aanvallers hul paspoorte wat deur mnr. Van der Merwe in ‘n kluis vir veilige bewaring gehou is, tesame met kontant gevat en agterna oor die grens Lesotho toe gevlug.

Die slagoffer is in die Panorama-hospitaal in Kaapstad opgeneem waar hy blykbaar in ‘n bevredigende toestand verkeer. Omdat van die messteke sy longe binnegedring het, het hulle pas na die aanval platgeval. Hy is in ‘n bebloede toestand gevind en kon hom maklik doodgebloei het. ‘n Sak is ook oor sy kop geplaas in ‘n poging om hom te versmoor.

Marthie Swart Foto: Facebook

Die aanval op mnr. Van der Merwe het wye reaksie van Afrikaners op sosiale media ontlok. Marthie Swart van Durban het op Facebook gesê: “Ek kan nie meer besluit watter emosie in my die sterkste is nie-hartseer of woede!? Wat die hel doen ‘n mens? Ons mense word teen ‘n helse pas uitgeroei… Só bly die man het oorleef want so vreeslik baie het nie. Die wreedste dood.”

Marina Botha van Lydenburg het, ook op Facebook, het gemeen: “Presies wat in Zimbabwe met die boere gedoen is! Dit is so beplan. Die ander lande staan saam. Hulle soek die grond!”

 

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ou Transvaal

    Is die woede van minderwaardigheid so erg dat verminking die enigste reaksie kan wees ??

    • Antonie Geyser

      ek dink hulle wil ‘martel’ en verwoes, hulle word so grootgemaak

      • Johann Schutte

        Hulle word nie so goot gemaak nie. Moenie die denkfout maak nie.

      • Riaan Slabbert

        NO WAYS!!!! Hulle word nie so Groot ge maak nie. Hulle word so geBORE. Dis in die gene.

  • Ciska

    Dis baie ontstellend – maar ek het geen simpatie! Het oral die reaksies gelees, almal is hartseer ek kwaad, MAAR niemand vra die man; HOEKOM LUISTER JY NIE? HOEKOM neem jy swartes indiens? ONS LEES EN HOOR EN SIEN ORAL wat aangaan! IS JY BLIND? Geen simpatie. Ja, my broer boer ook op die erfplaas waarop ek groot geword het, een swart gesin het oorgebly, die wat nog respek het, en twee WIT gesinne. Hoekom kon die man nie dieselfde gedoen het nie? En die verevoëls + en affiekakkies en wie ook al pleit vir beter polisieëring, hemel, ek raak net die m@@r in, die polisie GAAN JOU NIE HELP NIE! Laat ek liewer loop en gaan tee drink………………..

    • sussie se vissie

      Ding is Ciska, die oomblik as jy met groengewasse neuk…sit jy met n moewiese koppyn.
      n Gemiddeld grootte wingerd/sitrusplaas kan jy met n permanente werkspan van 15-25 mense, deur die jaar klaarkom. ( 15 beteken reeds in gesinne, tot gem 75 mense op jou werf vir wie jy pa-staan )
      Oes-af is waar die pawpaw die ‘fan strike’. Jou plukkersgetal kan maklik tot 150 verdubbel of opskuif.
      En hier gee ek jou die versekering:-
      Krom- of sekelrug staan in seisoentyd waar selfs sonbesies skuiling soek teen n son wat struikel…is nie vir sissies nie.
      In die opsig is wit ta-se-kind ( benewens uitermate ander ‘demands’ ) – sommer pleinweg gestel, kh@@ksleg.
      Dat dié betrokke heer egter van Lesotho’rs gebruik maak – val vreemd en selfs verdag op.
      Meen te sê: Elke Bolandse dorp is tans vervuil met intrekkers vanuit die Oos Kaap !?
      Maar jammerlik soos dit is, is die idee om eiekleurige volksgenote vir hierdie doel te wil inspan, van meet-af gedoem.
      Skielike kopseer/tand- en phoepolpyn steek sommer na die eerste dag kop uit.
      Dis nou as ma se broerskind nie skielik dood is na n bysteek nie.
      ‘Sad’….maar waar.

      • Joe Hall

        Is waar. Buk en pluk is okkie lekkerrie.

      • Suidpunt

        Sussie, daar is wel boere wat saans die plukwerk laat doen – maar dit het natuurlik ook weer sy nadele. “Snakes crawl at night”, soos my moeder gereeld sê – in die letterlike betekenis. Van die vrugte word misgekyk. Dit neuk jou hele bioritme op (tog, mense werk ook polisieskofte?). Gelukkig is jongmense van nature nagwolwe… Behalwe ek – ek kan tot 04:00 soggens opstaan, sonder probleme. Maar sodra daardie horlosie sê 23:00:01, begin my tweede battery leegloop.

      • Riaan Slabbert

        Dankie Vis… kon dit nie beter gestel het nie. En om baie eerlik te wees… as ek mySELF met my voorouers probeer vergelyk… dan kom ek ook by “kh@@ksleg” uit.

        • sussie se vissie

          Grootste dryfveer is oorlewing Riaan.
          Breek daai oomblik in herhaling weer aan – sal selfs die letterkundige fundis besef:
          Rympies kôts maak nie die spens of maag vol nie.
          Dink tot hede ‘the going was/is ( still? ) to good……’

  • Skisofreen

    Ek word aanhoudend vertel dat daar derduisende arm werklose blankes is. Lyk my boere verkies swart arbeid bo blanke arbeid?

    • Jare gelede het die boere gemeenskap baie blanke “bywoners” op hul plase gehad wat lateraan ontwikkel het tot selfstandige boere.
      Die woord “bywoner” was daardie jare maar nie ‘n lekker woord om te gebruik ,sou iemand jou vra na jou werk ens. Mense het baie hul neuse opgetrek vir bywoners. Getrou aan snobisme wat destyds veral van die engelse geledere oorgrwaai het en van ons blanke afrikaners “besmet” het.

      • 11petrus2

        Dit was veral ‘joiners’ , Heilige Jannie se manne, en ander Ooms wat by die dorp se ‘losie’ uitgehang het, wat gewoonlik bywoners aangehou het. Hier in ons distrik weet die oumense al te goed watter families jaarlik pampoene, vee esm van die bywoners aangejaag/aangery/opgeraap het groot werf toe. Somige families het in haglike omstandighede geleef, Het as kind baie bewus gewees van so n geval . Daar is beslis erg verwaande en agterbakse Boere ook,..dis net dat dinge nou radikaal besig is om deurmekaar te loop.

      • Antonie Geyser

        van die destydse ‘armblankes’ het ‘bywoners’ geword

    • sussie se vissie

      Sien onder.

  • Karel Combrinck

    Die aanval op die boer is afskuwelik en veragtelik. Maar nou lees ek êrens dat die betrokke boer jaarliks meer as 60 burgers van Lesotho aanry om vir hom te kom “werk”. Hoef ‘n mens nog veel meer te sê?

    • Middag Karel,
      het jy Ciska se kommentaar gelees. Dit ondersteun presies wat jou mening ook is, asook natuurlik jou op stemme.

  • Ronel Fivaz

    boere MOET begin om wit mense te gebruik op hulle plase dit is die enige uitweg vir self verdediging … strength in numbers!!

    • Johann Schutte

      Wat hulle waar kry teen R20.00 per uur? Wat betaal jy jou ousie?

      • Joe Hall

        Ag sjym. Het jy dan ‘n ousie? Is sy wit?

        • Johann Schutte

          Nee. Geen ousie of tuinboy nie. Sedert 2001.
          Jy daarenteen is waarskynlik die skaamtelose tipe wat iemand huur om agter jou op te tel, te vee, af te stof, vir jou koffie aan te dra, jou onderklere te was, vir jou kos te maak, en selfs jou bed op te maak, teen `n onchristelike loon.

          So. Djou Hol, Joe Hall.

          • Ronel Fivaz

            ja ek is wit .. ja daar is duisende wit mense in kampe wat werk soek vir minimaal beloning, bord kos, verblyf ens … Hope Projects werk om donasies on te kry vir ons volk wat ni werk kry weens die regeering se BEE wette ..

          • Riaan Slabbert

            Kan jy asb net so tien van die duisende vir my bring? Die wit ou hier by die robot naby my werk het ek R200 aangebied om vir my verfwerk te kom doen. Hyt my aangekyk asof ek mal is. Feit is: Vandag se witmense is NIE die boere wat oor die berge gekom het nie. Die MEESTE is blerrie luigatte.

          • Ronel Fivaz

            ons praat “plase” Riaan … nie besighede nie … ek verstaan daar is sleg in elke volk . JA maar daar ios ook goeies wat wel wil werk

          • Rifrug

            “ons praat “plase” Riaan … nie besighede nie”

            Jammer Ronel – plase is ook besighede! Moet asb. nie met met semantiek probeer speel nie!

            Semantiek verwys na die betekenis van taal. Kommunikasie kan slegs doeltreffend plaasvind wanneer die betekenis van die woorde vir sowel die spreker/skrywer as die luisteraar/leser duidelik is. (wikipedia)

          • Joe Hall

            “*…Jou van, Fivaz, lui ‘n klokkie … George Fivaz, a previous (corrupt) National Police Commissioner of South Africa)”

            Korrup? Wat, waar, wanneer…?

          • Ronel Fivaz

            Hi Joe …. sien my kommentaar aan Rifrug hierbo …. quote … “YES my surname is FIVAZ … there are alot of Fivaz’s in south africa (and for your information NOT ALL Fivaz’s are direct family to Goerge Fivaz), is fact he is distant family noting that he was never involved nor implicated in any corruption charge whatsoever, in fact his term as Police Commissioner was un-flawed to the extent that Nelson Mandela did approach Goerge Fivaz to re-occupy the same postion in the Police Force which Goerge Fivaz was relieved of after 1994 “Police Commissioner “… Goerge Fivaz declined the offer still remaining retired to this day ….. “unquote

          • Joe Hall

            Dankie Ronel Fivaz.
            Weet steeds nie waar die korrupte sprokie se oorsprong gevind kan word nie. Is egter nie van veel belang nie.

          • Riaan Slabbert

            As jy nie weet nie, dan dink jy ook maar met JOE HALL

          • Joe Hall

            🙂
            ‘n Bietjie humor is gewoonlik ‘n positiewe teken meneer Slappert.
            O ja, voor ek vergeet – Joe Hall

          • Ronel Fivaz

            very funny I will speak my mind in ENGLISH ….I was not talking to you Rifrug but seeing that you have poked your nose into Riaan & I’s conversation I will ellaborate my concerns which is that white people would rather employ blacks who inadvertently do not realise that they are inviting (criminal element) trouble to their doorstep hence the suggestion to employ white people, now, however, YES there are plenty of lazy white people who do not want to work (for whatever reason they see fit), YET there are litteraly1000’s of whites avidly & urgently seeking employment to earn a decent wage .. commen scense tells me that strength lays in numbers. In SA its a proven fact as we see it every day in the protests lead by blacks in all sections of the economy, If whites pulling together in rural areas (areas which are mostly targeted by perpetrators (of which 97% are black) then the presence of more whites concentrated in one area (LIKE FARMS – NOT URBAN BUSINESSES) will deter farm attacks & murders …. now this is my opinion of which I am indeed entitled to … YES my surname is FIVAZ … there are alot of Fivaz’s in south africa (and for your information NOT ALL Fivaz’s are direct family to Goerge Fivaz), is fact he is distant family noting that he was never involved nor implicated in any corruption charge whatsoever, in fact his term as Police Commissioner was un-flawed to the extent that Nelson Mandela did approach Goerge Fivaz to re-occupy the same postion in the Police Force which Goerge Fivaz was relieved of after 1994 “Police Commissioner “… Goerge Fivaz declined the offer still remaining retired to this day … This conversation is closed as I clearly see where this is going … If one gets attacked for stating the obvious, It has become very clear to me, realising more each passing day that my white south african folk will not win this war against their enemy, because of their arrogance and narrow mindness … I wish you well and sincerely hope that the same attacks as what the farmers have to endure almost daily in this country … never befalls you … if it does …. I can guarantee you … YOU will only THEN start looking for a solution … in the meantime … comment away ignorant one !!!

          • Rifrug

            commen scense ≠ common sense

            “I wish you well and sincerely hope that the same attacks as what the farmers have to endure almost daily in this country … never befalls you …” IT HAS!!!

          • Suidpunt

            Vertel my meer… of gaan jy ‘n artikel hieroor skryf?

          • Rifrug

            Miskien eendag.

          • Riaan Slabbert

            Rerig…??? As die blixims nie eers in n besigheid kan/wil werk nie, hoe demuhr dink jy gaan hul PLAASwerk hanteer?

          • Joe Hall

            Hopelik voel jy nou sommer strate beter ou grote!
            Joe Hall
            🙂

          • Wim Kotze

            “Geen ousie of tuinboy nie. Sedert 2001”
            Ai tog, Timotius het die mensdom gewaarsku teen die voortvaarendheid van die nuwe bekeerling.

  • Johann Schutte

    Die intensie agter die ‘minimum loon’ is om besoldiging in ooreenstemming te bring met die koste gekoppel aan noodsaaklike oorlewingsmiddele, d.w.s. behuising, voedsel, elektrisiteit, en pendel.
    Minimum loon per uur (en omgesit na Rand) in die VK, NZ, en California is onderskeidelik R133.00, R151.00, en R133.00.

    Die vergelykende syfer in SA is R20.00.

    Kan die gemiddelde SA boer genoeg armblankes wat bereid is om teen minimum loon te werk, bymekaar maak om swart arbeid te vervang?

    Dis opvallend dat boerdery in NZ (en na my vermoede ook in die VK en VSA) nie ekstensief gebruik maak van ongeskoolde (minimum loon) arbeid nie. Skaapwagters is bv. goed opgeleide en besoldigde persone wat oor `n span honde beskik en hul diens aan boere verkoop. Gewasboerdery is gemeganiseer, met relatief lae behoefte aan `n groot werksmag.

    Dis nie ongewoon vir `n groot plaas in NZ om slegs so drie of vier voltydse werknemers te he nie, met seisoenale werkers wat vir kort periodes teen `n voldoende minimum loon gekontrakteer word.

    SA se boere jag steeds die korttermyn/goedkoop opsie na, so min of meer soos wat die gemiddelde wit SA huishouding steeds bediendes in die huis en tuin het. Indien jy steeds teen minimum SA loon `n ‘ousie’ het wat was en stryk, of `n ‘jong’ het wat gras sny is jy so skuldig soos Van Der Merwe en is jy deel van die probleem.

    • John

      Stem volkome saam Johan. Afrikaners, verslaaf aan swart arbeid en ongepla met hul eie mense wie werk soek, wil nog steeds by die regering kerm wanneer die gevolge van hulle eie onnoselheid toeslaan.

      • Riaan Slabbert

        Maar ek moet ook byvoeg: Die paar kere wat ek hulpbehoewende blankes geleenthede aangebied het, was hulle so kaksleg dat ek die werk self moes oordoen, terwyl van hulle my ook nog besteel het.

        • John

          Ek self het al jong blankes vir arbeid gebruik en hulle gehalte is swak, maar ..
          Hoeveel het jou vrou verkrag en jou doodgeskiet ?

  • Johann Schutte

    Iewers het iemand gese dat Van Der Merwe tot soveel as sestig ‘werknemers’ van Lesotho aangery het.

    Ek kan dit net sien: Van Der Merwe (met sy 9mm) en die ‘boss-boy’ met die groot vragmotor, 06:00 op die Lesotho grens om enigiets wat beskikbaar is op te tel en aan te ry plaas toe.

    Dis so simpel en realiteitsinkongruent soos die VFminus leiersfigure (wie waarskynlik almal bedeindes in diens het) se teikenistiese besware en vermanings.

  • John

    Die berig is nie heeltemaal waar nie. Die regering het wel gereageer, en die boodskap by monde Fickle BeeBopalula was duidelik genoeg – geen spesiale eenheid vir plaas moorde nie.

  • Owen in Durban
    • ‘n Baie mooi foto van jakkalsstreke. Hier broei groot onheil uit.

  • Anton Schutte

    Die lafhartige, geweldadige (natuurlike) gedrag van die spesies. Waar in die wereld is die norm dat n man so aangerand word, dat hulle hom probeer vermoor, en dit vir n paar randelas. Daar is die n toekoms vir saamwerk en leef met die spesies nie… Hoe gouer ons mensdom dit aanvaar, hoe gouer kan die situasie opgelos word.

  • Burgerlike beveiliging teen geweldsmidaad en plaasaanvalle bly ‘n tamaletjie wat die boer, die omgewing, die politiek, die ekonomie en steeds talmende of wedywerende “veiligheidsinstansies” se inter-aksie en optrede raak. Daar word wel stadig vordering gemaak deur meer gesprekke en veiligheidswerkgroepe. Intussen het Jan en San Alleman of Jan die Boer geen ander keuse as om met groter omsigtigheid te kyk na persoonlike, gesins, perseel en inter-aktiewe beveiligings metodiek nie. Duidelik is groot veiligheidsberade, “diepe kommer” en groot aankondigings tans van gener waarde behalwe om politieke punte te probeer wen ten koste van ons mense op grondvlak en op die plase nie.