Swart bendes plunder Florida terwyl orkaan Irma woed

Ten minste 32 plunderaars is regoor Florida, VSA, in hegtenis geneem terwyl die orkaan Irma aanhou om Amerika noord van Tampa te teister. Skokkende videos het na vore gekom waarin hoofsaaklik Afro-Amerikaanse jeugdiges getoon word wat probeer om by winkels in te breek en verlate eiendomme probeer uitbuit.

Die polisie van Miami-Dade het getwiet: “Tot dusver is 28 inhegtenisnames vir inbraak/plundery gemaak. Ons beamptes hou aan patrolleer en die aanklokreël is van toepassing tot 7 vm. #HurricaneIrma.”

Irma was ‘n kategorie-vier-storm toe dit die eerte maal land getref het in die Floriday-eilanda, maar is nou ‘n katorie een. Dit verloor krag en gaan na ‘n tropiese storm toe afgegradeer word.

Diewe het selfs ‘n wapenwinkel beroof terwyl ander op kamera gevang is waar hulle in ‘n sportwinkel inbreek. Sondag is twee groepe plunderaars trouens op kamera vasgevang waar hulle besig was om twee verskillende sportwinkels in Suid-Florida te stroop. Plaaslike media het verder berig dat ten minste een beweerde plunderaar geskiet is en ten minste 12 in hegtenis geneem is.

In die middestad van Miami het ‘n plaaslike televisieverslaggewer Sondag gesien hoe ‘n dosyn goed gekoördineerde plunderaars ‘n winkel beroof.

Twee tieners is in hegtenis geneem nadat hulle gepoog het om Saterdag by ‘n huis in te breek in die voorstad Weston in die welaf Fort Lauderdale-omgewing, het NBC 6 TV berig.

‘n Plaaslike nutsmaatskappy naby Orlando beweer dat ‘n aantal kliënte onstellende klagtes gelê het van rowers wat hulle as elektrisiteitswerkers voordoen en dan huiseinaars oor die loop van ‘n wapen beroof, volgens WOFL-TV.

“Ons wil hê almal moet veilig wees gedurende die orkaan. En ons sal nie diewe verdra wat diegene misbruik wat hul huise verlaat nie. Stropers moet bereid wees om tronk toe te gaan as hulle mense gedurende ‘n noodtoestand probeer uitbuit,” het die sheriff van Polk-graafskap, Grady Judd, in ‘n mediaverklaring gesê.

Die polisie van Fort Lauderdale het bevestig dat  nege mense in verband met plundery in hegtenis geneem is. Polisiehoof Rick Maglione sê: “Om tronk toe te gaan vir ‘n paar tekkies is ‘n taamlik swak loopbaankeuse. Bly tuis en kyk na u geliefdes en wees dankbaar dat hulle almal veilig is.”

Dog sommiges het die polisie vir hul pogings om plunderaars te vang, gekritiseer. Een persoon op Twitter het gesê: “Om eiendom te beskerm wat andersins tydens die orkaan vernietig sou word, is vir die polisie belangriker as om lewens te beskerm.”

‘n Ander het gesê: “Julle behoort julle oor mense te kwel en om hulle veilig te hou.”

Video’s het aanlyn verskyn wat toon hoe plunderaars winkels stroop wat verlede week deur Irma beskadig is. In St. Maarten het ten minste twintig mense na bewering reeds winkels gestroop wat deur die storm vernietig is.

Ten minste 28 mense is in die Karibbiese gebied geood, terwyl groot skade aan verskeie eilande aangerig is, waaronder die Britse Maagdeilande.

Irma het Florida getref nadat die orkaan oor Kuba getrek het met stormsterkte winde, reën en vloede. Dit mag blyk te wees die mees rampspoedige strom wat die deelstaat nog ooit getref het, waartydens sewe miljoen mense aangesê is om hul huise te verlaat.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • sussie se vissie

    Djeeezzz.
    ‘Stormsterkte winde/dit mag blyk te wees/strom/geood/eerte maal…’

    • joe

      Ons kry die boodskap en sien die spelfoute oor.

      • Rifrug

        NEE! Praag is die Pro AFRIKAANSE Aksie groep! Sulke VROT spelling behoort nie geduld te word nie! Dis van foute oorsien dat ons land en ons taal lyk soos dit lyk.

      • sussie se vissie

        Nog n speensuiger van Dênny Titless.
        Soort van ‘everything goes’?
        U naam sal u welgeval as jy in die Bo Kaap wandel.
        Van heinde en ver sal jy begroet word met ‘Joe ma se…. ‘
        PS.
        Tensy ek aanvaar die ‘ons’ beteken jy’s van Praag redaksie. Indien wel – meer Janne en minder Joe’s asb.

        • Charles

          Hehe! lmga

        • joe

          Juis nie, ek kan Afrikaans uitstekend hanteer. Jou gevolgtrekking dat ek ‘n “speensuiger” van Titus is, is ongegrond. Ek stel voor dat jy jou beperk tot positiewe reaksie en nie altyd afbrekende kommentaar lewer nie. Nie te min, dit is nie die moeite werd op jou skrywes te reageer nie veral aan jou naam gemeet,

          • sussie se vissie

            ‘K neem kennis heer Slovo.
            Salliewerie.

  • Owen

    Florida, Haiti, Kinshasa, Point rd, Soweto, Paris etc

  • pf1830

    Brawe swartes wat die voorraad in nood red!

    • sussie se vissie

      Merk dit bly maar grotendeels by Adidas/Nike skoendose.
      Seker maar om die tornados stof in die oë te skop ?

    • Hans Onrust

      En die komen schijnbaar aanrijden in dure nieuwe auto’s ook.

    • Charles

      Hehe, wonderwerkers!!/s.

  • Rifrug

    Floriday-eilanda …?

    Ten minste 28 mense is in die Karibbiese gebied geood

  • Ou Transvaal

    Die profesie sê dat yster en klei NIE sal meng nie ….Vraag ; Is plundering ‘n genetiese defek???

    • Rifrug
      • Ou Transvaal

        Die gesegde skree soos ‘n maar vark het onmiddelik op gekom ..KOLSKOOT !!

      • Baie dankie Tumi Sole, jy illustreer die hele punt hierbo. Dit is ‘n veel groter halsmisdaad om ras te vermeld, mits dit die swart ras is, as wat dit is om te plunder tydens ‘n krisis, of om ‘n skoolmeisie as deel van ‘n bende te verkrag en waar twee onderwysers (beide ook swart) deelneem aan die verkragting.

      • Charles

        Hehe!!!

    • sussie se vissie

      Mensvleis vreet.. bepaald nie.
      Dis die norm.

  • Hans Onrust

    Hier horen we een Franse agent op het Franse deel van St Martin de ‘toeschouwers’ wat doen toekomen over ‘rommel opruimen/schoonmaken’ en ’rondhangen’…..https://www.youtube.com/watch?v=koeCjAGN0IU

    En verder zien we plundering in het Nederlandse deel van rovershol/drugsnest St Maarten, waar een paar honderd Nederlandse mariniers zijn ingezet https://www.youtube.com/watch?v=LM5-nSh9d-Q
    En dan te bedenken dat een groot deel der Antilliaanse criminelen, met o.m. de cocainehandel, de ‘gewone misdaad’ in door ‘migratie’ vergaand gecriminaliseerd Rotterdam mag uitbouwen. Waar Turkse bendes o.m. de heroine mogen doen.

  • Charles

    Jy kan die aap uit die bos uit haal, maar nie die bos uit die aap uit nie…maar die blanke BESKAWING moet net stilbly hieroor, en dit onder die polities korrekte matjie vee….umgghh. Die dae van iets nie uitroep of nie of dit nie noem vir wat dit is nie, is verby! !!! Hierdie is swart barbaarse kriminele wat mooitjies met natuurramp en al net weer teruggeroep is na hulle ware aard en kognitiewe toestand van die verwerping van beskaafde menslike waardes. Enersyds, vir julle, en ook Hans se genot, hiermee ‘n Afrikaanse perel van ‘n idioom- “Jakkals verander van kleur, maar nie van streke nie.”

    • Ou Transvaal

      En die luiperd kan net so min so kolle verander ….

      • Charles

        Dankie!!

    • Hans Onrust

      “Jakkals verander van kleur, maar nie van streke nie.”
      Toepasselijke uitdrukking, Charles.

      In het Nederlands luidt die overigens op hetzelfde neerkomend : ‘een vos verliest zijn haren maar niet zijn streken’.

      Hier een foto van een in de bossen voorkomende vos.
      https://uploads.disquscdn.com/images/17a1813a9eb1c935e003cb868ceefd457034880ff2e04b85234ea059df4e4694.jpg

      • Charles

        Hehe, dankie Hans!
        Een vos verliest zijn haren maar niet zijn streken!

  • Chroom

    Ek is so bly dat dit uitgewys word , dat dit die swartes is wat op hierdie strooptogte gaan en wat gevang is. Dit wil my voorkom asof hierdie elemente geen respek het vir hul self en nog minder vir ander se goed. Die ironie van alles is,dit is hulle wat so betoog in Amerika, en hier, en vir President Trump wil afmaak dat hy nie weet wat hy doen nie. Vir 8 jaar het obama hierdie krimenele element beskerm, nou word die remme aangedraai, danksy President Trump.

    • Hans Onrust

      altijd en overal, Chroom, gevoed en gedekt door marxistische/liberale/groene/socialistische/quasi christelijke enablers

  • Casper Labuschagne

    Kan jy dit oorvertel dat dit swartes is? Tucker Carlson noem op Fox News ( https://www.youtube.com/watch?v=qPmDITU9fqQ – sowat drie minute in die program in ) dat dit in die VSA as rassisties beskou word om te noem dat mense steel gedurende ‘n tyd van krisis. Laat staan nog die inherent rassisme om bloot die woord “strooptog” te gebruik of selfs, soos hierbo, uiterlik rassisties te wees deur te stel dat “swartes stroop winkels.” In hierdie tyd van politieke korrektheid word ons, ons eie spraak- en gedagtepolisie en daar is ‘n groot wiel wat ons rat-vir-rat draai in die rigting van die linkse progressiewe bewegings. En meestal sonder dat ons dit agterkom.

    • Charles

      Ons is wakker Casper, die burgers van die VSA ook nou, glo ek! Liggelowigheid en skynheiligheid is besig om ‘n stadige dood te sterf, soos wat die WAARHEID ontbloot word!
      Daar kan en MAG net nie ontken word dat die kulturele verskille tussen blankes en swartes (an andere volke ook) onoorbrugbaar is, en dat die tipe eienskappe van genoemde “mense” soos ontbloot word deur hierdie artikel, sal sorg dat dit so bly. O, die ironie dat dit swartes is wat te midde van natuurrampe sulke tipe gedrag openbaar! Samelewings- geordenheid, gehoorsaamheid, en die vermoe om ‘n blywende en betekenisvolle bydrae tot die samelewing te voeg by wyse van gemeenskapssamesyn en ordentlikheid ontkom nou maar net eenmaal by die swarte. Kan hulle dit ontken, NEE!!, tensy hulle die slim truuk (wat stadig maar seker lei tot die ondergang, van wat eens die pragtige Europa was) van die “slagofferskap” staaltjie (leuen) speel; deur te se dat dit rassisme is wat daartoe bygedra het dat hulle die winkels beroof terwyl mense in nood en angs verkeer. LMGA vir die goed, regtig LMGA!!!! Dis al wat mens kan doen, want indien jy dit nie doen nie, sal jy seker stapelgek word! PC ondergrawe die WAARHEID. ONS SAL EGTER NIE MEER LAAT DIT GEBEUR NIE! DIE SWARTES GEBRUIK DIE SIEK VERSKYNSEL (DIE DIKTATUUR V/D LIBERALIS) OM KNUS HUL SWAKHEDE (DIE WAARHEID) EN FOUTE TE LAAT VERBLOEM ONDER DIE KOMBERS VAN PC. NEE, GENOEG VAN DIT!!!
      DANK DIE HERE VIR BREITBART, PRAAG, TOWNHALL, RIGHTWINGNEWS, CONSERVATIVE REVIEW, POLITICHICKS EN VELE MEER WAT DIE WAARHEID ONTBLOOT!!

      DIE WAARHEID SAL NIE MEER GEMUILBAND WORD NIE, EN DANK DIE HERE VIR STEVE!

      DIE WERELD IS SO SIEK, DAT DIT BETEKEN DAT INDIEN JY DEESDAE DIE WAARHEID PRAAT; EN DAARNA SMAG; EN DIT UITLEWE; JY KWANSUIS EKSTREEM REGS IS, dan praat ek nog nie eens van die onderdrukking van christene en christenskap nie!!!

      “Does not wisdom call out? Does not understanding raise her voice? On the heights along the way, where the paths meet, she takes her stand; beside the gates leading into the city, at the entrances, she cries aloud.” Proverbs 1:20-21

      MAGA TRUMP!

    • Charles

      Tucker Carlson is “awesome”!
      MAGA TRUTH!!

    • Charles

      Vryheid van spraak?? Wat ‘n belaglike klug!
      “Demokrasie”-wat ‘n grap!

  • Charles

    Daar (VSA) word hulle gearresteer, behandel soos die kriminele wat hulle is, en hard gestraf. Hier is daar belonings en “aansporingspakette” beskikbaar vir sulke gedrag.

    • Mr Domestos

      Ek dink dit is dalk besig om te verander. Daar was verskeie insidente waar die polisie aangesê was om terug te staan en nie die looters te arresteer or te konfronteer nie. Dit is veral in die sogenaamde sanctuary cities waar die polisie se magte aan bande gelê word – neem Chicago, Boston en Detroit as voorbeeld waar swart misdaad hande uitgeruk het en die polisie feitlik magteloos staan om dit te beheer.

  • Mattewis Kat

    Hulle eie James David Manning vra self die vraag aan sy volksgenote hoekom hulle swart mans so is dat waar daar rampe is (hy’t Katrina & Haiti as voorbeelde gebruik), hulle in teenstelling met hulle blanke eweknieë wat te hulp snel, eerder oorgaan om te plunder en roof! Al vraag wat ek aan Dr. Manning wil stel is hoekom hy reken Apartheid verkeerd was as daar so fundamentele verskil tussen ons en sy volksgenote is?

  • Mr Domestos

    En dit is ook nie net waar rampe plaasvind waar daar so fluks affirmative shopping plaasvind nie. Onlangs was daar verskeie gevalle in die VSA waar konserwatiewe sprekers se optrede by universiteite ook gepaardgegaan het met onrus en plundering, veral deur groepe soos Black Lives Matter en Antifa. Dit is opmerklik dat die twee groepe, sowel as die ultra liberale Doctors without Borders geskitter het in hul afwesigheid tydens Irma en ook Harvey. Dit was feitlik slegs blanke organisasies wat ingespring het met hulpverlening. Maar, nie ‘n woord daaroor word in die media gerep nie.