Establishment-witbroodjie Ramaphosa tref slaggat

Die adjunkpresident van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, wat allerweë as die establishmentkandidaat gesien word betreffende die magstryd om die ANC-leierskap, het oor die naweek ‘n slaggat getref in die vorm van ‘n seksskandaal. Selfs die rand het in reaksie op die nuus matig verswak vanaf R12,90 per VS-dollar tot R12,97.

Ramaphosa het ter elfder ure gepoog om die onthullings oor sy privaat lewe deur die koerant Sunday Independent te keer by wyse van ‘n dringende aansoek in die Gautengse Hooggeregshof, Johannesburg- plaaslike afdeling. Regter Vally het egter Saterdag bevind dat Ramaphosa geen gronde het om publikasie te verhoed nie. Die advokaat vir die verdediging het gemeen dat Ramaphosa eerder ‘n lastereis teen die koerant moet instel as om te poog om vooraf sensuur deur die hof te eis.

Ramaphosa word allerweë as die establishment-kandidaat gesien wat Jacob Zuma moet opvolg, vanweë sy bande met die Johannesburgse sakewêreld en bepaalde oligarge wat ‘n groot deel van die SA ekonomie beheer. Die onthullings dat Ramaphosa blykbaar ten minste agt minaresse gehad het terwyl hy steeds getroud is, het sy openbare aansien geknou.

Op verskeie radiostasies is daar gepoog om die skade te beperk deur argumente dat Ramaphosa se privaat lewe niks met sy politiek of sy integriteit as politikus te make het  nie. Die redaktrise van die Suid-Afrikaanse Huffington Post, Ferial Haffajee, het gereageer deur te sê:

“Suid-Afrika volg nie die seksuele waardes van vele Westerse nasies waar ‘n seksskandaal ‘n politikus tot ‘n val mag bring nie. Ons norme is van Afrika en om op ons vasteland ‘n manlike politieke leier te vind wat nie ‘n eggenote en verskeie minaresse aanhou nie, is soos om vir die spreekwoordelike naald in die hooimied te soek…

Die skandaal sal waarskynlik bloot sy aantreklikheid as ‘n prins vir die meer konserwatiewe blanke Suid-Afrikaners en vir die sakegemeenskap skaad, wat hom vergoddelik het as iemand sonder foute en die antitese van die bankrotskap van president Jacob Zuma. Nou het hy hom onthul as sterflik en met voete van klei. En, blykbaar, met meer minnaresse as wat Zuma vrouens het.”

 

Ramaphosa het in ‘n kwalik bedekte aanval op die Zuma-kamp teruggekap deur te sê dat staatshulpbronne soos die nasionale intelligensiediens misbruik word om magstryde binne die ANC te besleg.

“Dit moet gesien word binne die konteks van ‘n breër veldtog gemik teen verskeie politieke leiers, vakbondleiers, joernaliste en aktiviste in die breër samelewing,” het Ramaphosa Saterdag in in ‘n verklaring gesê.

Die skandaal sal waarkskynlik die Zuma-kamp se hand sterk en mev. Dlamini-Zuma se kanse verhoog om in Desember leier van die party en uiteindelik president van die land te word.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Koos Botha

    Die buffel koper het nes die Indoena van Nkandla nou ook die Kantoor van die Adjunkpresident in oneer gebring praat nie eers van die gerespekteerde Motsepe familie en sy mynbaas swaer mnr Patrice Motsepe nie. Me Haffajee maak ‘n geldige punt. Wanneer gaan die oorblywende wit ras van Afrika besef die seepbel onwerklikheid van voor 1994 het 23 jaar gelede reeds gebars. Wat is dit met die wittes? Om in 2019 by ‘n stembus te gaan tou het totaal sinneloos geraak.

    • sussie se vissie

      Netso Koos.
      Gaan sê dit vir die spul gatgabbas wat Leon Lemmer in sy rubriek onder loep neem.
      Die einste lot smag so na n tikkie verafgoding ( en hoop ) – dat die Zilles/de Lilles/Tutu’s en Ram(soek)pousies tot idool-status verhef word.
      Ongelukkig en keer-op-keer…loop die spook weer, net om hul (weereens) aan die gai te hap.

      • Arrie

        Pragtige avatar Sussie. So jammer jy is reeds gevat! Daai ou knormoer waarmee jy getroud is sal sy oë moet oophou anders neem ons sy vrou en sy plaas onder hom uit.

        • sussie se vissie

          Dki Arrie kanarie.
          Wees die ou siel genadig.
          Sit inne rystoel met een arm.

          • Arrie

            Ai foeitog Sussie jammer om te hoor jou man is rystoel gebonde. Weet onse plaasboere se regterarms altyd eerste om in te gee. Wonder nogal…..hoekom juis die regter arm.

    • Rooikop

      Die stembus was sinneloos al in die dae van die NP want toe die mense nog kans gehad het om iets positiefs vir ons eie mense te doen het hulle NP gestem en dit was al van John Vorster se tyd af duidelik waarheen hulle oppad was. Om nou tyd te mors om kruisies te gaan trek teen die oormag is nog ‘n veel groter mors van goeie tyd en asem – dis al so vir 23 jaar. So dit is alreeds vir omtrent my hele leeftyd sinneloos om te dink dat kruisies trek dinge verander.

      • sussie se vissie

        ‘K wil eenvoudig onder dié juk uit.
        Waar sal my hulp…..

  • Ou Transvaal

    Ons bly Afrika op westerse waardes oordeel en ons bly teleurgesteld , want Afrika het nie waardes nie ???

  • Rooikop

    Hy is ‘n man uit afrika. Hulle spyker rond so hoekom is hierdie ‘n probleem? Die huidige no 1 het ‘n swetterjoel vroue en spyker steeds rond (het mense al vergeet van die klagte van verkragting?). Hierdie is nie eers nuus nie.

  • 11petrus2

    Party mense lees moeilik (((3D))) braileskrif. Dis nie Afrika waardes nie, dis doodeenvoudig die waardes van got se volk. Huffington Post alias naspers, se Ferial Haffajee, spyker dit SO :

    “Suid-Afrika volg nie die seksuele waardes van vele Westerse nasies waar ‘n seksskandaal ‘n politikus tot ‘n val mag bring nie. Ons norme is die van (((Afrika)) en om op ons vasteland (en ander vastelande)‘n manlike politieke leier te vind wat nie ‘n eggenote en verskeie minaresse aanhou nie, is soos om vir die spreekwoordelike naald in die hooimied te soek…! Waar pas die Clintons in as voorbeeld!

  • Doe boeke Volksverraad en Dokument X het al vantevore dingetjies genoem …

  • John

    Ek heg aan die wisselkoers geskiedenis vir die Zuid Afrikaanse Rand teenoor 3 ander.
    Ek merk die koers is eintlik deesdae in `n Bul trant. Mens moet ietwat lank druk op daai zzzzzzoooom knoppie voor jy `n negatiewe hik bemerk.
    Wanneer mens werk met `n uiters lae polsslag soos die van die Rand, verg dit nogal baie om die blip hoër te laat spring. Iets soos bv. ummmmm .. sê maar die president heeroep sy minster van finans oordat hy meen díe en die pond Jode will hom uit die kussings lug. Dis `n textbook duik slag, en omtrent elke forex handelaar hou daarvan. En as mens net `n klein bietjie toewyding toon dan kan daardie toewyding die land se ellende in matige plesier verander.

    Ek kyk so daarna :
    – die land se ekonomie is reeds basies gebogger
    – die feit dat díe toestand reeds meer as a dekande oud is beteken dat herstel nie moontlik is nie
    – as mens die land sou moes voetstoots verkoop – m.a.w. vir sy “core asset value” – dan sou dit meer winsgewend wees.
    En dit is ook die manier hoe die spekuleerders en banke daarna kyk. Dit maak nie saak hoeveel skade hulle aanrig nie, want skade aan `n karkas is nie skade nie. Die wisselkoers keer spoedig weer terug na sy voormalige trant. Dus maak dit meer sin om maar te sit en wag vir die volgende ‘press release’ van of die president met brein skade of Moody’s en seker te maak `n goeie StopLoss en TP is in plek.

    https://uploads.disquscdn.com/images/b198a278d4c03a1cdf084feaf2d2cba3fd87521e32502372c67fd796ecd8acf4.png

    https://uploads.disquscdn.com/images/3bef9249d524315657884cd2a15b1d62e6fa77aded6533840229845ede05fbfe.png

  • John

    Cyril Rampokker word nou beoordeel vanuit n uiters westerse perspektief.
    Die swart man se penis het `n baie groter kulturele konnotasie as die van `n wit man. Dit is die toonbeeld van status, mag en prestige. Dikwels word dit deur die hele stam gesien as simbolies van hul identiteit. Om deur die uber penis gespyker te word is `n voorreg. En indien `n jong meisie reeds voor die ouderdom van 14 ontblam word beteken dit sy’s spesjil.

    • Trippie

      Die antwoord is … hou jou gat uit dinge en jou dinge uit gate.

      • Arrie

        Neeeee jy’t dit heeltemal verkeerd. Die antwoord is….hy het n gat gesoek vir sy lat toe pluk hy n lat vir gat.

  • Karel Combrinck

    Miskien laat dit die lede van die fatsoenlike meerderheid (die “establishment”) tot die ontdekking kom dat na Zuma niks beters te verwagte is nie. Miskien.

    • G

      Ek hou nie my asem op nie. Rampe-possak tref nie net ‘n slaggat nie, hy is een.

  • Anton Schutte

    daai ding wat hulle dryf… staan – steel, le – teel…. en niks tussen in nie. So nou het ramaphuza een ou meidjie bygekom, en een keer uitgevang…nog ver van sy baas se 783 rekord.