Britse LP’s vra ondersoek na wit dogtertjie by Moslem-pleegouers beland

Moslems, pleegsorg, VK,

‘n Ondersoek na die plasing van pleegkinders is deur LP’s in Brittanje aangevra nadat ‘n wit Christen-kind na bewering in die sorg van ‘n nie-Engelssprekende Moslem-familie geplaas is.

Die klein telgie, vyf jaar oud, wat Engels as haar moedertaal praat, is die afgelope ses maande in twee verskillende Moslem-huishoudings geplaas. In een van die huise het die pleegmoeder ‘n nikab gedra, terwyl die ander in die ander ‘n boerka gedra het.

Die Moslems het haar gedwing om haar kruisie wat sy om haar nek dra, te verwyder en sy is nie toegelaat om haar gunsteling kos, carbonara, te eet nie omdat dit spek bevat. ‘n Vertroulike verslag van die plaaslike owerheid, is deur The Times gelek.

In een van die huishoudings is sy gedwing om Arabies te leer. Maatskaplike dienste is bewus gemaak van haar situasie nadat sy begin huil het en gepleit het om nie terug te gaan na die familie nie omdat “hulle nie Engels praat nie”. In die verslae het ‘n maatskaplike dienswerker is die dogterjie beskryf as “erg getraumatiseer”.

‘n Vriendin van die meisie se ma het aan The Sun gesê: “Dit is ‘n vyfjarige wit dogtertje. Sy is vasgevang in ‘n wêreld waar alles vreemd en onbekend voel. Dis onstellend vir ‘n jong kind.”

Sedert haar plasing in Tower Hamlets, Londen, het die dogtertjie glo aan haar ma gesê het: “Kersfees en Paasfees is dom” en dat “Europese vroue onnosel en alkoholiste” is, het The Telegraph berig.

Volgens The Times het ‘n regter beslis dat dit in die kind se beste belang sal wees om saam met ‘n familielid te woon wat na haar sal omsien met betrekking tot etnisiteit, kultuur en godsdiens.

Sy het die Tower Hamlets-munisipaliteit in Londen beveel om ‘n dringende ondersoek na die saak te doen, wat sy “diep verontrustend” genoem het en ‘n saak van dringende openbare belang.

Maar die munisipaliteit weier om te onthul waarom die die besluit geneem is. ‘n Woordvoerder vir die raad het gesê: “Ons kan nie kommentaar lewer op individuele sake of dié wat onderhewig is aan hofverrigtinge nie.” Die Londense munisipaliteit het egter gekla oor “onakkuraathede” in die beriggewing deur The Times.

Volgens hulle is die meisie tydelik geplaas by ‘n Engelssprekende gesin van “gemengde ras”.

Na die verhoor by die gesinshof het die dogtertjie se familie groot verligting uitgespreek om haar terug te hê. Sy is in die sorg van haar ouma geplaas.

Neil Carmichael, die voormalige Tory-voorsitter van die Education Select Committee, het ‘n ondersoek na plasings gelei, maar kort ná die algemene verkiesing, nadat hy op 8 Junie sy setel verloor het, is dit opgeskort.

Hy het gesê: “Dit is nie die soort ding wat ons nie wil sien nie, sou ek gedink het. Ek dink dit is baie belangrik dat jong kinders gemaak word om tuis te voel, gemaklik moet voel, as ‘n volwaardige familielid te voel.

“Dit moet die sleutelriglyne wees.”

‘n Departement van Onderwys-woordvoerder het ook gesê ‘n kind se agtergrond moet ‘n “belangrike oorweging” vir owerhede wees.

Plaaslike owerhede moet ‘n kind se godsdiens, rasse-oorsprong en kulturele en taalkundige agtergrond oorweeg wanneer hulle binne pleegsorg geplaas word.

Miqdaad Versi, die assistent-sekretaris-generaal van die Moslemraad van Brittanje, het sy verontwaardiging oor die Times-verslag te kenne gegee: “Demonisering van die vreemdeling, veral die Moslem-vreemdeling, is die duidelike onderstroom in hierdie hele stuk. Dit is verskriklik. ” Van die dogterjie se ellende het hy niks gesê nie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • sussie se vissie

    Die ‘boer’ in ‘boerka’ val op en hinder.
    Slegs die ‘ka’ ( soos in die khaak wat hul op hul kop dra ) – voldoen.
    Andersyds moet Madonna/Charlize & Jolie Ballbiter ook voor stok gekry word.
    Die ontneming van hul kroos in voorreg om voorvadergeeste te aanbid en aan menskoppe te mag smul…is skreiend ongrondwetlik en wreed.

    • Charles

      Hehe sussie, maak jy my weer lag met jou skerpsinnige kommentaar!

  • Ou Transvaal

    Wanneer diversiteit die norm in jou land is , is Volkselfmoord die eindresultaat …die einde van kultuur, oortuiginge en …..meegevoel !!
    Ons moet ook die vraag vra ; Is dit ook ‘n onreg wanneer ‘n anderrassige kind by wit ouers geplaas word , dit kom immers op dieselfde neer as bg. berig, of word dit gekanseleer omdat dit nou ‘n Christenhuishouding is ?? ONSMAAKLIK OF HOE ??
    Niemand vra ook hoekom die kind van haar ma weggeneem is nie , dit is dan die wortel van die hele dilema …

    • Hans Onrust

      Dat laatste punt wat u noemt is zeker niet het onbelangrijkste, Ou.
      Het is inmiddels al zo gewoon dat autochtone gezinnen uiteen worden gereten in de W.E. EUSSRepublieken.
      Terwijl bij ‘gezinshereniging’ voor de ‘migranten’ kosten nog moeite (en leugens en bedrog) worden gespaard !

    • Jared van Niekerk

      Ek kon dit nog nooit kleinkry wanneer ‘n blanke paartjie ‘n baba van ‘n ander ras grootmaak nie. Waarom sou hulle so wou maak? Dis soos om die krokodil se eiers te help uitbroei, daai einste krokodil wat jou gaan opvreet die dag as hy groot is.

      • Hans Onrust

        Tot voor kort adopteerde de ‘moreel hoog verheven Nederlander’ meer zwarte kinderen uit de VS dan heel blank VS deed, Jared.
        Kwestie van hoge linkse subsidies (GELD!) en stompzinnig uitgevente zelfvoldaanheid.
        De ervoor betalende verarmende Nederlander die er vraagtekens bij durft te plaatsen, is vanuit dat gedachtegoed een schelm !

    • Karel Combrinck

      Diversiteit is juis dit waarin ons glo en waaraan ons waarde heg. Ek neem dus aan jy bedoel die situasie in Engeland waar alle etniesiteite en kulture behalwe Engels bevorder word. Sommige waarnemers noem dit kommunitarisme. Terloops, hoe weet jy dat die kind van haar ma “weggeneem” is en watter verskil maak dit? Wat bemoedigend is, is dat hier minstens ‘n reaksie was teen die doelbewuste plasing van die kind in ‘n Moslemhuishouding.

      • Charles

        Dankie Karel, die probleem waarmee die wereld vandag sit is indiversalisme.

        • Ou Transvaal

          Interessante stelling as ek reg verstaan , brei asb uit Charles ?

      • Ou Transvaal

        Karel my bedoeling hier is die soort diversiteit wat voorlangs ‘n plek wil gee aan ‘n minderwaardige Volksvyandige kultuur as dat dit op sigwaarde dieselfde bedoeling en oogmerke het as die stelsel wat dit stelselmatig vervang met iets dodelik , ‘n voorbeeld is soos Rasionalisme, die rede as grondslag van sekerheid wat in die beslissende godsdiens meestal lei tot atiesme of geloof verandering .
        Dit is duidelik dat die kind se ma lewend is en dan nie die kind self grootmaak nie . Ek moet erken dat dit ‘n aanname van my is dat sy weggeneem is agv ‘n tekort aan inligting …feit bly staan as die ma in orde is SOU die kind nie by die Moslems opgeeinding het nie , laat ons eerlik ons mense se foute erken want anders gaan ons dit herhaal ??? Dit gaan oor verantwoordelikheid neem vir ons eie ..

  • Hans Onrust

    Gisteren bij het Kyffhäuser monument geweest, net ten Zuiden van de Harz.
    Stond in de 13e eeuw de burcht van Barbarossa, die het leven lied tijdens de kruistocht, en die kreeg een plek op z’n troon in dat monument uit 1896.
    Dat monument is gemaakt van lokaal rood gesteente(ijzergehalte ?) wat eerder deel vormde van de Barbarossa burcht, wat destijds een klein autarkisch dorp was.

    https://uploads.disquscdn.com/images/4cf369c964b1ef6753646d7e4b75e7723531dc7531f2b85f79b85c7f470b4b56.jpg

    • Hans Onrust

      hier evt. nog een foto van het geheel, waarbij op de achtergrond nog een deel van een toren van de originele burcht is te zien https://uploads.disquscdn.com/images/8abf57ab2eb8d05f5380fd94dc62b625ef412dbccaad72121ec7721793324a44.jpg

    • Flip Kriel

      Hans is die monument ter ere van keiser Friedrich Barbarossa wat die Eerste Kruistog gelei het? Merkel weet seker nie van die monument nie anders het sy dit laat afbreek.

      • Hans Onrust

        Beste Flip, dat monument is in wezen primair ter ere van keizer Wilhelm I gebouwd. Een 5 meter hoog beeld van hem te paard staat boven keizer Barbarossa (roodbaard), die inderdaad die kruistocht leidde. Zie foto onder.
        Het monument staat op de plek waar in de 12e eeuw de enorme burcht van Barbarossa stond.

        Maar u hebt gelijk, het is ook wel opmerkelijk dat het o.m. de DDR tijd heeft overleefd.
        De Soviets bliezen bv. wèl de resten van het paleis in Zerbst op. Het paleis waar Catharina II, haar jeugd doorbracht.

        De massieve culturele verwoesting die onder Merkel plaatsvindt, heeft het Kyffhäuser Kreis(regio) op dit punt nog niet bereikt.

        https://uploads.disquscdn.com/images/35933836a5c41aa9c099a488ac422e3ac111a5bb271b1a5d6a0d7d264d162643.jpg

    • Rifrug
      • sussie se vissie

        I see what he did there.
        Thks for having noticed.
        Screenshot??

  • Karel Combrinck

    Die plasing van die kind in ‘n Moslemhuishouding kan nie per toeval wees nie. Dit het trouens twee keer gebeur. Hierdie is ‘n sprekende voorbeeld van die verslawing van Westerse samelewings aan die ideologie van selfvernietiging deur die miskenning van etniese en kulturele identiteit. Alles en almal word aan hierdie ideologie ondergeskik gestel, selfs die lotgevalle van ‘n onskuldige kind.

    • Jacques

      Jy is 100% reg Karel. Dis beslis nie toeval nie, dis moedswillig. Kwaadwillig.

    • Trippie

      Soos ALTYD … puik gestel. Groetnis !

  • Rooikop

    Vlugtelinge? Nee!!! Inval JA!!!! En die PK politici is die dom sotte wat dit toelaat.
    Hierdie word nou afgemaak as haat teen moslems – nee. Maar die feit dat die moslem pleegouers hierdie dogtertjie en haar mense haat is duidelik en sy word dan ook so geleer – hoekom word daar nie ‘n bohaai daaroor opgeskop nie?

    • Trippie

      Puik gestel !

      • Hallo Trippie! Ek is oorstelp van vreugde om jou raak te lees! Hoe gaan dit met jou? My rekenaar was totaal uitgewis met die drama van Knysna…

  • Hierdie (politiese) geval is inderdaad illustratief van die brutale maar onvolhoubare metodiek van Nuwe Ordes. Daar was, lank gelede, ‘n Boerevolk in Azania (Suid-Afrika). Hulle is deur hulle inhaalige pa uitverkoop tot Engels, swak onderrig, vervreemding van identiteit, kultuur, godsdiens en gebruike, en van verantwoordelike rentmeesterskap in ‘n land wat eens op ‘n tyd, danksy hulle ywer en toedoen sedert 1652 tot 1994, baie produktief en ekonomies welvaarend was. Hulle was ook sonder kos en water gelaat. Hulle het toe ook al kermende-apaties (nee, pateties) en leierloos verswelg geraak tussen barbare, volksvreemdes en agendas wat vir hulle onsigbaar was. Hulle is nie meer vandag nie, – grootendeels omdat hulle nie opgestaan het, saamgestaan het en saamgewerk het nie. Hulle het die versuikerde leun bly glo en ter vernietiging agter towerfluitspelers aangeloop! Daar was ook geen effektiewe ondersoek of regter in geregtigheid na hulle saak nie.

    https://uploads.disquscdn.com/images/13f0f363d72fb38ea82e8dc22cd3741f1f1324a2af99cf9083428bcad027c9d4.jpg

    • sussie se vissie

      …brutaale, waater, apaaties, agendaas……( of hoe? )
      ;–)

      • O ja! … en slimsan, soos die houtjie van die galg. 🙂 Red nou so volk!

        • sussie se vissie

          Red eerder daar vir ‘inhaalige/welvaarende’.
          Het mos n wysigings-funksie?
          ‘Illustratief’ en ammelie daai klink so polities/formeel en hoogdrawend mooi….en dan dit??
          Kom boeta! Moenie spelie.

  • Anton Schutte

    at least this poor child was spared the inevitable sexual encounter with some dirty camel shagger. No doubt, the libtard who placed this child in a vulnerable position will be LGBT, 250 pounds and studs all over its mug.

  • Hartroerend! Wat maak ons omtrent die Afrikaner volkssegment, ‘n “wit dogtertjie”, onder volksvreemde pleegsorg hier in Suid Afrika? Is hier in SA enige LPs wat genoegsaam besorg is oor “die kind” wat nou so toenemend blootsgestel word aan geweld, volksvreemde onderrig, swak toesig, taalvervreemding en kultuurverbastering?

    https://uploads.disquscdn.com/images/d0789a9317d3a7790d4d0a3a5ff4399e9a99178924238ccf69253bc667f851d4.jpg

    • sussie se vissie

      Sien!
      Prêktis mayks purfekt.
      PS.
      Ontspan.
      🙂

      • Vissie ek het net die vorige kommentaartjie gespoeg en geplak op my “MS Word” vir herkomposisie, HAT byderhand, toe tref wyser grysheid my. Dis moontlik te diep. Is maar beter om ‘n meer plavloerse kombuis-Afrikaans te gebruik so in die dampkring van Volksversuim en verval, as ek jou reg verstaan het? 🙂

        • sussie se vissie

          Nou soek ons nog net n ‘t’ iewers.
          Nietemin.
          Als was in goeie gees.
          Nederige opheffing bly important ( sien HAT ) as ons die weg van verhewe taal wil gebruik.
          As ek soooo by wederhelf tjommel…meen hy altyd:
          Keep it simple….keep it real. Nes die ‘jingle’ van die blêrrie bier wat hy so suip.

    • Ou Transvaal

      KOLSKOOT !!!

      • sussie se vissie

        Petoors!!