Swart leerlinge betoog vir stoofpypjeans by Pretoriase hoërskool

Die departement van onderwys in Gauteng gaan vanoggend die Hoërskool Pretoria-Wes besoek omdat vroulike swart leerlinge klasse boikot en eis dat hulle stoofpypjeans skool toe mag aantrek.

Die LUR vir onderwys in die die provinsie, Panyaza Lesufi sê “die leerlinge het nie die korrekte prosedure gevolg deur ‘n formele klag aan die skoolbeheerraad te rig nie” aangesien hulle reeds Vrydag begin betoog en amok maak het.

Lesufi voel “teleurgesteld” met die gedrag van die leerlinge.

“Ek is verbaas, ek weet nie hoekom nie. My eerlike vrees is dat hierdie neiging ‘n presedent binne die skoolomgewing mag skep, ek wil niks doen om die verkeerde presedent binne die skoolomgewing te skep nie.

“As hulle stoofpypbroeke wil dra, verkeer dit binne hul regte om die skoolbeheerraadliggaam te nader.

Die leerlinge meen dat die skooldrag “te los” is. Blykbaar word leerlinge in Mamelodi toegelaat om stoofpypjeans vir skooldrag aan te trek, daarom voel hulle dat die Hoërskool Pretoria-Wes dit ook behoort toe te laat.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Charles

    Belaglike goed

  • Vandat skoolonderrigstandaarde afgewater is en eksamens ‘n klug geword het, protesteer “leerders” lankal nie meer vir top standaarde van onderrig nie, maar is soos hulle ouers skynbaar dikwels bloot selfgerig en selfs onbeskof-eiesinnig. “Freedom before education” dra mildelike verotte vrugte, die duister toekoms van nasionale verval in.

  • sussie se vissie

    Toegeeflike Lefusi dra die gevolge van die mopkop/kroes/staalwol relletjie.
    Eers die pinkie…en daar gaan die hand.
    ‘With the tail now wagging the dog’ – en almal so gelukkig soos n spul kannibale in Estcourt met n gebakte flapkop in hul bord.

  • Jared van Niekerk

    Laat die goed kaalbors en in stertrieme skool toe gaan, vir al wat ek omgee.

  • Anton Schutte

    any reason to toi toi and show its power, as subconsciously it recognises its inferior position relative to the bwana.

  • Antonie Geyser

    dit het n aanloop, hulle het hulself in ‘forseer’ in die skool, nou beheer hulle die skool, more gaan hulle toi toi om die leerplan aan te pas na swartveldenke toe

  • Chroom

    Is hulle nie daar om te leer nie, nou pla hulle klere hulle. Een van die dae gaan hulle kaalgat skool toe. Enige iets om nie te wil leer nie, hoe vergeet ek nou dit is al of amper rekord eksamen tyd en nie lank daarna die finale eksamen. Enige iets om die aandag af te trek en die Onderwys Dept sal weer duisende deursit om hulle uit die skole te kry. Dan begin die volgende opmars, want almal wil universiteit toe en daar is nie plek nie en hul punte is te laag .En wil alles verniet hê. Ag man dit is sommer net een groot gemors. Net soos die land is op die oomblik.

  • ablg234

    Wear what the hell you like.